Botsing tussen Potchefstroom en Vanderbijlpark na bestuurder na bewering uitswaai vir slaggat

DSCF7852

Die Arrive Alive webtuiste het fotos ontvang van ‘n botsing voor Rietspruit kafee naby Vanderbijlpark

Na bewering was die bestuurder van die rooi motor onderweg na Potchefstroom en die vragmotor onderweg na Vanderbijlpark.

Die oorsaak is nog onduidelik.

ER24 was op die toneel sowel as die owerhede.

Volgens ‘n ooggetuie het die rooi kar uitgeswaai vir n slaggat en in die trok se baan gery toe die trok hom tref.

Volgens ander ooggetuie het die trok met spoed oor die brug gekom en beheer verloor.

Slegs ligte beserings is opgedoen.

[Fotos deur Rudy Francis]

DSCF7851

3

4

 

Posted on by jonckie

Comments Off on Botsing tussen Potchefstroom en Vanderbijlpark na bestuurder na bewering uitswaai vir slaggat