Vragmotor beland in kanaal in Oudtshoorn na fout deur bestuurder

‘n Vragmotor het vanoggend naby die stasie in die kanaal beland.

Dit na die bestuurder hom met die skerp draai misgis het.

Hy is nie beseer nie.

Daar was al verskeie botsings op dieselfde plek.

[Oudtshoorn Courant]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vragmotor beland in kanaal in Oudtshoorn na fout deur bestuurder