Fietsryer beseer in botsing by kruising in Oudtshoorn

‘n Fietsryer is hospitaal toe geneem nadat hy ‘n motor getref het. Die bestuurder van ‘n Mercedes was omstreeks 12:00 met Pleinstraat onderweg toe ‘n fietsryer vanuit Oostelikeweg oor die stopstraat gery het en die motor getref.
Die fietsryer is op die toneel behandel en per ambulans hospitaal toe geneem. Sy lyf het die motor se windskerm getref.

Video: Hannes Visser

Posted on by jonckie

Comments Off on Fietsryer beseer in botsing by kruising in Oudtshoorn

Category: Fiets, Voertuig Tags :

Comments are closed.