Fietsryer beseer in botsing by kruising in Oudtshoorn

‘n Fietsryer is hospitaal toe geneem nadat hy ‘n motor getref het. Die bestuurder van ‘n Mercedes was omstreeks 12:00 met Pleinstraat onderweg toe ‘n fietsryer vanuit Oostelikeweg oor die stopstraat gery het en die motor getref. Die fietsryer is op die toneel behandel en per ambulans hospitaal toe geneem. Sy lyf het die motor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Fietsryer beseer in botsing by kruising in Oudtshoorn

Soveelste botsing by berugte kruising in Oudtshoorn

Die soveelste botsing hierdie jaar het vanmiddag omstreeks 12:40 by die kruising van Baron van Reede- en Van der Rietstraat plaasgevind. Dit blyk dat die bestuurder van ‘n Hyundai met Van der Rietstraat onderweg was en toe by stopstraat voor ‘n Ford bakkie in gery het. Die Ford was met Baron van Reedestraat in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soveelste botsing by berugte kruising in Oudtshoorn