Handhaaf ‘n veilige afstand van voertuie wat ekstra swaar gelaai is!

Heel dikwels ry ons naby swaar voertuie en word gemaan word dat daardie voertuig ‘n swaar vraag vervoer. Dikwels wonder ons of dit nou werklik nodig is vir voertuie om voor en agter daardie vragmotor te ry en almal te waarsku van daardie swaar vrag – Wat kan tog nou werklik verkeerd gaan?

‘n Video is gestuur na die Arrive Alive webwerf wat mooi wys waarom daardie waarskuwings nie maar bloot ‘n formaliteit is nie en waarom ons liefs mooi moet gehoorsaam!

Met so baie swaar vragmotors op die paaie in Suid-Afrika is dit belangrik dat ons bewus moet wees van wenke hoe om die paaie veilig met hul te deel en veral ag te slaan op die blinde-kol om vragmotors.

Ons verwys graag na die volgende afdeling op die Arrive Alive webwerf:

Sharing the Roads with Trucks

Posted on by jonckie

Comments Off on Handhaaf ‘n veilige afstand van voertuie wat ekstra swaar gelaai is!