Sommige padtekens en aanwysings is eg Suid-Afrikaans!!

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het vir ons ‘n e-pos gestuur met ‘n paar eg-Suid-Afrikaanse padtekens! Dit herinner ons nie net aan waar ons is nie, maar ook waar ons versigtig moet wees!

Posted on by jonckie

Comments Off on Sommige padtekens en aanwysings is eg Suid-Afrikaans!!