5 Sterf in trompopbotsing op N2, Stilbaai

Vyf mense is vanoggend dood in ‘n trompopbotsing tussen twee motors naby die Stilbaai-afdraai op die N2.

Dit blyk of vier van die insittendes in die een motor verkool het, en ‘n passasier in die tweede voertuig, ‘n Tata-motor, oorlede is.

Die bestuurder van die Tata-motor is in die hospitaal opgeneem.

Die N2 is oop vir ligte voertuie.

[Via Sui-Kaap Forum]

Posted on by jonckie

Comments Off on 5 Sterf in trompopbotsing op N2, Stilbaai