Vragmotorbestuurder beseer toe trok omrol in Meiringspoort

‘n Vragmotorbestuurder het ‘n snywond aan sy kop opgedoen toe sy vragmotor vanmiddag omstreeks 16:00 in Meiringspoort omgeslaan het.

Hy was vanaf die Oos-Kaap na Riversdal onderweg met ‘n vrag mielies. Hy was alleen in die vragmotor.

Oudtshoorn Courant 

Posted on by jonckie

Comments Off on Vragmotorbestuurder beseer toe trok omrol in Meiringspoort

Comments are closed.