Oudtshoorn ontwerper stef na ongeluk in Huisrivierpas

Bekende Oudtshoorniet, Donelle Fortuin (27) is gistermiddag in ‘n ongeluk in die Huisrivierpas tussen Calitzdorp en Ladismith oorlede.

Volgens provinsiale verkeershoof Kenny Africa het sy beheer oor haar BMW verloor en teen die pas afgery.

Sy was ‘n klereontwerper met haar eie klerereeks, ODON en ‘n oudleerder van Hoërskool Oudtshoorn.

Oudtshoorn Courant se innige meegevoel aan haar familie.

[Oudtshoorn Courant]

Posted on by jonckie

Comments Off on Oudtshoorn ontwerper stef na ongeluk in Huisrivierpas

Category: Veiligheid Tags :

Comments are closed.