Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?

tow truck recovery

Vir baie van ons is die versekeringspremie ‘n “noodsaaklike euwel”! Dit is iets wat ons nie lief is om te betaal maar waarsonder ons dit ook nie durf waag nie. Ons gee dikwels nie behoorlik aandag wanneer ons die versekering uitneem aan al die voordele  / byvoordele nie en vergeet dat die polis handig te pas kan kom in meer as net totale katastrofes!!

Ons het een so ‘n polis van nader bekyk en wil graag aantoon welke voordele daar beskikbaar mag wees wat ons dikwels miskyk.

Voordele sluit in:

  • Padbystand
  • Tuis en Kantoorbystand
  • Mediese en Regsbystand

Hierdie voorbeeld is van ‘n OUTsurance versekeringspolis maar baie hiervan mag ook op U polis van toepassing wees!

Outsurance polis

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?