Noodlottige botsing buite Oudtshoorn
22
February
Die bestuurder van ‘n wit Mazda Sting is vanoggend omstreels 08:00 op die toneel van ‘n botsing oorlede. Hy was onderweg om sy twee kinders, ‘n seuntjie en ‘n dogtertjie, skool toe te neem toe hulle op die Rooiheuwelpad by ‘n sy-aansluiting voor ‘n aankomende bakkie ingery het. Die bakkie het die motor aan die […]












