Drie plaasaanvallers dood na jaagtog en skietery naby Lichtenburg

Vier gerdagtes het twee blanke rylopers in Lichtenburg met wapens in hulle voertuig gedwing. Hulle toe na die plaas Bloedzuierspan toe waar die blankes gedwing was om Antoon van Rensburg (78) uit die huis te lok.

Die vier verdagtes het toe die huis bestorm, geld en wapens ge-eis. Hulle het uit die huis gevlug nadat Ria (74), die seuns op die radio verwittig het van die aanval. ñ Haelgeweer, selfoon en beursie is geneem en het toe met die grond eienaar se bakkie gevlug en die twee blanke gyselaars daar gelos met die aanvals voertuig. Oor en weer skietery het ontstaan.

Die voertuig waarmee die verdagtes gevlug het, is van die pad gedwing. Drie verdagtes is op die toneel dood en die vierde is in ñ kritieke toestand hospitaal toe geneem. SAPD is op toneel. Berading is vir die egpaar gereël.

Boere Beveiliging SA

Posted on by jonckie

Comments Off on Drie plaasaanvallers dood na jaagtog en skietery naby Lichtenburg