Kommer dat Vlak 4 Inperking tot leemte in landelike polisiering kan lei
2
July
Die aankondiging van vlak 4 Covid regulasies deur die regering, wat insluit padblokkades om Gauteng wat onder andere deur SAPD Veiligheidskoördineerders beman moet word, kan moontlik tot ‘n leemte in polisiëring in landelike gebiede lei. Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) versoek boere daarom om ingeskakel te wees by veiligheidstrukture in hul […]












