Gemeenskap in Morgenzon, Mpumalanga vra hulp na swaar vragmotors paaie verniel!

Die Arrive Alive webtuiste het die volgende e-pos ontvang: “Ek rig hierdie skrywe aan u namens die gemeenskap van Morgenzon, Mpumalanga. Die steenkool vragmotors ry deur ons dorp om steenkool na Majuba kragstasie te neem. Die gevolg is dat daar sommige dae letterlik oor die duisend vragte heen en weer deur ons dorp gaan. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gemeenskap in Morgenzon, Mpumalanga vra hulp na swaar vragmotors paaie verniel!

Daardie oproep!

Dit is vakansietyd maar ook die tyd van die jaar waar die onvoorsiene so maklik gebeur. Die vakansie gaan baie mense wat ernstig beseer is weer eens in die verkeerde hospitale beland of nie die regte behandeling ontvang nie, juis omdat hulle mediese inligting nie tydig beskikbaar is nie. Annatjie Le Roux skryf die volgende: […]

Posted on by Media

Comments Off on Daardie oproep!

Randburg taxis collide leaving 23 injured

23 people were left injured this morning when a taxi crashed into the side of another on Malibongwe Drive in Randburg. ER24 paramedics, along with other services, arrived on the scene to find one taxi in the middle of the road while the second had come to a stop on the side of the road. […]

Posted on by Media

Comments Off on Randburg taxis collide leaving 23 injured

Vragmotor met veevoer rol in Meiringspoort

‘n Vragmotor met voer het vanmiddag by Wasgatdrif in Meiringspoort omgeslaan. Die bestuurder is lig beseer. Sy passasier het sy sleutelbeen gebreek en snywonde opgedoen. Die vragmotor was vanaf Kimberley na Riversdal onderweg. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. [Oudtshoorn Courant]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vragmotor met veevoer rol in Meiringspoort

Passasier sterf in botsing teen rotswand langs pad tussen Oudtshoorn en George

‘n Passasier in ‘n afleweringsvoertuig is vanoggend omstreeks 05:00 dood in ‘n botsing op die George-pad sowat 12 km buite Oudtshoorn. Die oorledene was deel van ‘n span van 10 mense wat na Ladismith onderweg was om pamflette te versprei. Volgens die bestuurder van die voertuig het hy in ‘n skerp draai geskrik vir ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Passasier sterf in botsing teen rotswand langs pad tussen Oudtshoorn en George

Meer aandag nodig om botsings by kruisings te voorkom!

Drie voertuie is vanoggend in ‘n botsing by ‘n berugte kruising in Oudtshoorn beskadig. Die botsing het omstreeks 08:30 plaasgevind toe ‘n bakkie vanuit Baron van Reedestraat regs in Victoriastraat ingedraai het. Die bakkie is deur ‘n aankomende Hyundai Accent getref. Die slag het die bakkie laat tol en dit het ‘n tweede bakkie wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Meer aandag nodig om botsings by kruisings te voorkom!

Veevoer vanaf Delmas gaan hulp verleen in Sentraal Karoo

Altesaam 31 vragmotors met voer het vanmiddag (Woensdag 8 November) in Beaufort-Wes aangekom. Die vragmotors is gelaai met bale oulandsgras wat deur boere van Delmas geskenk is. Die voer sal teen ‘n geringe koste aan lede van landbouverenigings van Agri Sentraal-Karoo uitgedeel word. Boere van Nelspoort, Nuveld, Letjiesbos, Koup no 4 en Rietbron sal Donderdagoggend […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veevoer vanaf Delmas gaan hulp verleen in Sentraal Karoo

Bejaarde bestuurder behandel vir skok na band bars en hy vasry in geparkeerde motors

‘n Bejaarde man word vir skok deur paramedici behandel nadat hy met sy Toyota in drie geparkeerde voertuie vasgery het. Die botsing het omstreeks 09:00 vanoggend in St Johnstraat plaasgevind. Dit blyk dat die voorwiel van die Toyota gebars het waarna die motor na links geswenk het en die drie geparkeerde voertuie getref het. Meer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bejaarde bestuurder behandel vir skok na band bars en hy vasry in geparkeerde motors

Man sterf onder stootskraper by stortingsterrein in Oudtshoorn

‘n 47-jarige man is net voor 12:00 vanmiddag op die stortingsterrein dood toe ‘n stootskraper oor hom gery het. Die man se skedel is in die ongeluk vergruis. Die omstandighede van die ongeluk is nog nie bekend nie. [Oudtshoorn Courant]  

Posted on by jonckie

Comments Off on Man sterf onder stootskraper by stortingsterrein in Oudtshoorn

Tragedie van Knysna brande vasgevang vir nageslag op kamera

‘n Goeie vriendin, Deidre Cloete het onlangs die tragedie van die Knysna brande vasgevang deur die lens van haar kamera. Dit is smaakvol saamgestel in ‘n publikasie en ek het besluit om uit te vind wat dis inspirasie hiervoor was! Wat het jou laat besluit om hierdie fotos te neem?  As amateur fotograaf is daar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tragedie van Knysna brande vasgevang vir nageslag op kamera