Vrystaat Landbou maan boere tot paraatheid met toename in plaasaanvalle

Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat wat die afgelope week voorgekom het. Dit kom nadat ouer produsente die teiken van sodanige aanvalle geword het. Tommie Esterhuyse, vise-president van VL, meen dit is onaanvaarbaar dat landbouers en hul werkers wat gedurende die COVID-19 inperking en elke dag, kos […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou maan boere tot paraatheid met toename in plaasaanvalle

Kommer oor grensmisdaad in die Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiële landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrens-misdade wat in boerderygemeenskappe plaasvind. Plase wat geleë is tussen die RSA en die Lesothogrens word veral geteiken. Op 21 Junie 2020 is John Parr van die plaas Yaxham in die Tweespruit-omgewing, tesame met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor grensmisdaad in die Vrystaat

Noue ontkoming vir motoris na botsing teen vragmotor tussen Oudtshoorn en George

Een persoon is lig beseer na ‘n ongeluk tussen ‘n VW Golf en ‘n vragmotor op die George-pad vroeër vanaand. Volgens die vragmotorbestuur was hy in George se rigting onderweg. Die Golf het van voor gekom op pad na Oudtshoorn. “Die bestuurder van die Golf het in die verkeerde baan gery en ek het vir […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir motoris na botsing teen vragmotor tussen Oudtshoorn en George

Bestuurder ongedeerd na voertuig rol op pad tussen Oudtshoorn en George

Die bestuurder van ‘n Suzuki is ongedeerd na ‘n ongeluk op die Georgepad vanoggend. Volgens hom, het hy vanuit George se rigting gekom toe hy beheer oor die voertuig verloor het. Die motor het eers ‘n reling getref en toe op sy dak in die pad te lande gekom. Oudtshoorn Courant 

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder ongedeerd na voertuig rol op pad tussen Oudtshoorn en George

Vrystaat Landbou teleurgesteld in NERSA se goedkeuring van Eskom Prysverhogings

Dit is vir Vrystaat Landbou (VL) ‘n reuse teleurstelling dat NERSA toegelaat het dat ESKOM R13,3 miljard van die R27,3 biljoen aan verliese wat ESKOM gedurende die boekjaar 2018-19 kan vorder. VL doen al ‘n aantal jare voorleggings en vertoë tydens NERSA se openbare verhore en het al menigmaal sy afkeur vir die verhoging van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou teleurgesteld in NERSA se goedkeuring van Eskom Prysverhogings

Bestuurder verloor beheer van voertuig en ry deur heining van huis vir bejaardes

Die bestuurder van ‘n blou Volkswagen Polo is vanmiddag met ‘n armbesering deur paramedici hospitaal toe geneem nadat hy beheer oor sy voertuig verloor en deur Helen Bellighanhof se heining geploeg het. Die ongeluk het op die hoeke van St. Saviour en Condor straat plaasgevind. Volgens bystanders op die toneel het die bestuurder vanuit die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder verloor beheer van voertuig en ry deur heining van huis vir bejaardes

Man beseer toe gaskan ontplof tydens brand in ‘n kombuis van Oudtshoorn woning

‘n Buurman wat ‘n vrou te hulp gesnel het nadat ‘n gaskan in haar kombuis ‘n brand veroorsaak het, is beseer toe die gaskan ontplof het. Volgens die eienaar van die huis in Wesbank het sy vrou die gaskan laat vul en dit aangesteek terwyl hy in die dorp was. Toe sy dit aansteek was […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Man beseer toe gaskan ontplof tydens brand in ‘n kombuis van Oudtshoorn woning

Kry jou besigheid gereed vir bewustheid oor COVID-19!

In die lig van die ontwikkelinge rakende COVID-19, wil ons eerstens sê dat ons gedagtes en gebede by almal is wat deur die virus in Suid-Afrika en wêreldwyd geraak word. Ons wens almal sterkte toe gedurende hierdie moeilike tyd en moedig u aan om die gesondheid en veiligheid van uself, u familie en ander in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kry jou besigheid gereed vir bewustheid oor COVID-19!

Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Jy mag sleepwaens met ‘n BVM (GVM) van meer as 750 kg sleep. Daar is nie ‘n spesifieke maksimum sleepwa beperking vir die lisensie nie. Die EC1 lisensie het egter ‘n maksimum BKM (GCM) van 16 000 kg. Dit beteken die kombinasiemassa van die voertuig mag nie meer as 16 000 kg wees nie. Groete Alta The […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die maksimum gewig wat ek kan sleep met n EC1 lisensie?

Dwelmhond by padblokkade lei tot beslaglegging van Dagga ter waarde van R700,000

‘n 31-Jarige man van George is Woensdagaand (14 April 2020) by ‘n padblokkade naby Uniondale in hegtenis geneem nadat sowat R700 000 se dagga in nege sakke in sy voertuig gevind is. Die polisie het op die dagga en die voertuig beslag gelê. Lede van die Oudtshoorn K-9  Attaqu-eenheid (Oudtshoorn Honde-eenheid) wat ontplooi was by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dwelmhond by padblokkade lei tot beslaglegging van Dagga ter waarde van R700,000