Vrystaat Landbou versoek SAPD om ondersoek in Brendin Horner moord op te skerp
23
June
Vrystaat Landbou (VL) neem met sorg kennis dat die twee beskuldigdes in die Brendin Horner moord op 22 Junie 2021 suksesvol was in die toestaan van borg in die landdroshof te Senekal, deurdat DNS-uitslae daarop dui dat hul nie met die moord verbind kan word nie. Volgens Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van VL, wil dit […]