Toyota, Lexus en Hino Suid-Afrika vier beste handelaarskappe

Bidvest McCarthy Toyota Centurion aangewys as 2016-Toyota-Handelaar van die Jaar Bidvest McCarthy Hino Midrand wen prys as Hino se Handelaar van die Jaar Lexus Nelspruit gekroon as Lexus se Handelaar van die Jaar Bidvest McCarthy Toyota Centurion is vir sy uitstaande diens beloon en by ’n uithanggeselligheid by die Internasionale Konferensiesentrum in Kaapstad as die […]

Posted on by Media

Comments Off on Toyota, Lexus en Hino Suid-Afrika vier beste handelaarskappe

Polisieman hardloop weg vir bloedtoetse na hy vermoedelik dronk bestuur

‘n George-polisieman wat verlede Donderdagaand (2 Maart) vir beweerde dronkbestuur aangekeer is, het by die hospitaal weggehardloop voor bloedmonsters geneem kon word. Die adjudant-offisier, wat van diens af was, is tussen 19:00 en 20:00 in Ismailstraat in Rosedale aangekeer nadat hy na bewering ‘n tweejarige dogtertjie met sy grys BMW raakgery het. Die meisie is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Polisieman hardloop weg vir bloedtoetse na hy vermoedelik dronk bestuur

Noue ontkoming vir bestuurder en passasier in digte mis 30km van Mosselbaai

‘n Vriend het vandag ‘n baie noue ontkoming gehad op die N2 30km suid van Bloemfontein. Inligting ontvang sluit in die volgende: ” In die digte mis 30km suid van Mosselbaai. Aankomende vragmotor het oor die middelyn gegaan en ek het dit nie betyds gesien en sy agterwiel getref. Die bogger het toe besluit om liewer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir bestuurder en passasier in digte mis 30km van Mosselbaai

Vrou ernstig beseer toe voertuig rol tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

‘n Jong vrou is vanoggend met ernstige beserings na die Oudtshoorn-hospitaal geneem na sy haar voertuig op die Calitzdorp-pad gerol het. Volgens ‘n ooggetuie wat van Calitzdorp se rigting onderweg was het die vrou na bewering te na aan die kant van die pad gery. “Dit het gelyk of sy geskrik het toe sy sien […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou ernstig beseer toe voertuig rol tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

Meisie ernstig beseer toe motor rol tussen Oudtshoorn en Mosselbaai

18-Jarige Liezl Meyer van Oudtshoorn, wat gistermiddag in ‘n ongeluk op die Mosselbaai-pad betrokke was, het verlede nag 2 breinoparasies in George ondergaan. Volgens haar pa is haar toestand ernstig. Haar Opel Corsa het ongeveer 30 km buite Oudtshoorn die pad verlaat en verskeie kere gerol. ‘n Labrador hondjie van 3 maande wat ook in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Meisie ernstig beseer toe motor rol tussen Oudtshoorn en Mosselbaai

Waarom is tyd belangrik in ‘n noodgeval?

Hierdie vraag is iets waaraan baie min mense dink maar dit kan ʼn lewe red of ʼn lewe kos. TYD = LEWE en daarom is die tyd wat dit neem vir  ʼn paramedikus om by ʼn mediese noodsituasie te arriveer, lewensbelangrik. In die meeste gevalle word op motorbotsings en nood mediese sorg gefokus terwyl meer […]

Posted on by Media

Comments Off on Waarom is tyd belangrik in ‘n noodgeval?

Drie jong mans sterf in vroegoggend ongeluk in George

Drie jong mans is vanoggend omstreeks 02:30 dood in ‘n motorongeluk in Yorkstraat, George. Die name van die oorledenes, sal eers môre bekend gemaak word. Die drie jong mans, tussen 22 en 23 jaar, is onderskeidelik van die George-omgewing en een van Paarl. Kapt. Malcolm Pojie, Suid-Kaap polisiewoordvoerder, sê die families van die oorledenes sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Drie jong mans sterf in vroegoggend ongeluk in George

7-Jarige sterf in fratsongeluk na pa sleutel in voertuig los.

‘n 7-Jarige is Sondag in Bongolethu dood na hy na bewering in ‘n voertuig gespeel het. Volgens sers. Gretchen Micheals, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, het die voorval tussen 11:20 en 12:20 gebeur. “Na bewering het die oorlede seuntjie se pa die voertuig se sleutel in die voertuig gelos. Die seuntjie het toe aan die sleutel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 7-Jarige sterf in fratsongeluk na pa sleutel in voertuig los.

Verdagte vasgetrek na hy sy selfoon verloor op misdaadtoneel

Die huisrower wat vanoggend deur die Oudtshoorn-polisie vasgetrek is, het ‘n selfoon geroof maar sy eie selfoon op die misdaadtoneel vergeet toe hy op die vlug geslaan het. Die man het omstreeks 02:30 vanoggend (17 Februarie) by Montana-gasteplaas in Schoemanshoek, Oudtshoorn deur ‘n oop venster tot ‘n gaste-eenheid toegang verkry. Twee toeriste van Graz, Oostenryk, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verdagte vasgetrek na hy sy selfoon verloor op misdaadtoneel

Versigtig in die lang gras na die goeie reen!

Hiermee ‘n voorbeeld van ‘n waarskuwing wat onder die aandag van die owerhede gebring is: “Hiermee nog ‘n gevaarlike aangeleentheid waar owerheidsweë uiters nalatig is met die sny van gras. Hierdie is nie ‘n uitsondering maar wat elke jaar gebeur. Die uitsig na weerskante is absoluut NUL a.g.v. die draai(e) van die pad. Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versigtig in die lang gras na die goeie reen!