Noue ontkoming vir motoris na vragmotorbestuurder agter stuurwiel aan die slaap raak

Die Arrive Alive webwerf is in kennig gestel van ‘n inskrywing op Facebook waarin ‘n motoris fotos deel van sy noue ontkoming nadat die bestuurder van ‘n vragmotor agter die stuurwiel aan die slaap geraak het! “Mense, vir die van julle wat gewonder het hoekom ek stil was vir ‘n paar dae. Ek was oppad van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir motoris na vragmotorbestuurder agter stuurwiel aan die slaap raak

Wat is die maksimum gewig wat ek mag tou met n kode EC1?

Antwoord: Jy mag ‘n sleepwa met ‘n BVM van meer as 750 kg sleep maar die werklike BVM sal bepaal word deur die remstelsel van die voertuie en die tarra van die sleepvoertuig. Die bestuurslisensie is egter reg vir sleep van sleepwa groter as 750 kg. Groete Alta Importance of weight distribution in loading for […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die maksimum gewig wat ek mag tou met n kode EC1?

Meer sigbare leerders is veiliger leerders!

Die Arrive Alive webtuiste het die volgende e-pos ontvang van ‘n onderwyser in die Suid-Kaap: “My naam is … Ek is ‘n opvoeder by Primary….naby George. Ons skool se leerders word met Busse vervoer vanaf sekere punte (plase) tot by ons skool en terug. Baie leerders moet eers ‘n paar kilometer stap tot by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Meer sigbare leerders is veiliger leerders!

Vrouebestuurder beseer, baba in karstoeltjie ongedeerd na botsing met insleepvoertuig

Die bestuurder van ‘n Toyota Yaris is met beserings hospitaal toe geneem nadat haar motor sowat ‘n uur gelede deur ‘n swaar insleepvoertuig getref is. Klik hier vir ‘n fotogalery. Volgens inligting op die toneel blyk dit dat die insleepwa wat ‘n bus gesleep het met Langenhovenweg onderweg was na George toe die Yaris vanaf […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrouebestuurder beseer, baba in karstoeltjie ongedeerd na botsing met insleepvoertuig

Bestuurder vir dronkbestuur gearresteer na ongeluk in laatnag in Oudtshoorn

Die bestuurder van ‘n Golf met ‘n Mosselbaai registrasienommer is vanoggend omstreeks 02:30 in hegtenis geneem vir dronkbestuur nadat hy in ‘n botsing betrokke was. Volgens inligting wat bekom is, was die voertuig met Voortrekkerweg in die rigting van Calitzdorp onderweg. Die bestuurder het egter by die ingang van die De Jagersportgronde in die teenoorgestelde […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurder vir dronkbestuur gearresteer na ongeluk in laatnag in Oudtshoorn

Gemeenskap in Morgenzon, Mpumalanga vra hulp na swaar vragmotors paaie verniel!

Die Arrive Alive webtuiste het die volgende e-pos ontvang: “Ek rig hierdie skrywe aan u namens die gemeenskap van Morgenzon, Mpumalanga. Die steenkool vragmotors ry deur ons dorp om steenkool na Majuba kragstasie te neem. Die gevolg is dat daar sommige dae letterlik oor die duisend vragte heen en weer deur ons dorp gaan. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gemeenskap in Morgenzon, Mpumalanga vra hulp na swaar vragmotors paaie verniel!

Daardie oproep!

Dit is vakansietyd maar ook die tyd van die jaar waar die onvoorsiene so maklik gebeur. Die vakansie gaan baie mense wat ernstig beseer is weer eens in die verkeerde hospitale beland of nie die regte behandeling ontvang nie, juis omdat hulle mediese inligting nie tydig beskikbaar is nie. Annatjie Le Roux skryf die volgende: […]

Posted on by Media

Comments Off on Daardie oproep!

Randburg taxis collide leaving 23 injured

23 people were left injured this morning when a taxi crashed into the side of another on Malibongwe Drive in Randburg. ER24 paramedics, along with other services, arrived on the scene to find one taxi in the middle of the road while the second had come to a stop on the side of the road. […]

Posted on by Media

Comments Off on Randburg taxis collide leaving 23 injured

Vragmotor met veevoer rol in Meiringspoort

‘n Vragmotor met voer het vanmiddag by Wasgatdrif in Meiringspoort omgeslaan. Die bestuurder is lig beseer. Sy passasier het sy sleutelbeen gebreek en snywonde opgedoen. Die vragmotor was vanaf Kimberley na Riversdal onderweg. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. [Oudtshoorn Courant]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vragmotor met veevoer rol in Meiringspoort