Misdaad en roekelose bestuur maak versekering in Suid-Afrika noodsaaklik!!

Versekering beskerm die versekerde teen beide die skade en verlies van bates. Ongelukkig is hierdie beskadiging en verlies van ‘n bate in Suid-Afrika baie keer as gevolg van misdaad. Dit word dan ook beklemtoon op die webwerf van die Kom Huistoe-Veldtog. Ek wil graag aanhaal vanuit hierdie webtuiste: “Volgens AfriForum se navorsing is misdaad die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Misdaad en roekelose bestuur maak versekering in Suid-Afrika noodsaaklik!!

Wat word verseker met versekering van draagbare besittings?

Wat presies behels die versekering van draagbare besittings? Ons het gaan loer na die dekking wat beskikbaar is by Virseker en wat dit behels: Hier mag jy eis vir items wat jy gewoonlik saam met jou dra wat gesteel is of skade kry. Wat jy betaal wanneer jy eis – die bybetaling(s) Elke keer wanneer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat word verseker met versekering van draagbare besittings?

Bestuurders se ingesteldhede die rede vir baie ongelukke op ons paaie!

Ons almal kla oor motorversekering so duur is – en as ons nie daarin slaag om die ongeluksyfer op ons paaie te verminder nie sal versekeraars bly sukkel om versekering bekostigbaar te hou! Daar is eenvoudig te veel ongelukke wat plaasvind as gevolg van onverantwoordelike en roekelose gedrag. ‘n Besoeker aan die Arrive Alive webtuiste […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurders se ingesteldhede die rede vir baie ongelukke op ons paaie!

Die regte lig kan veiligheid bied teen gevare in die nag!

Hoe goed is jy beskerm in die geval van nood op die pad of ‘n gevaar in die nag by die huis of werk? Soms is dit net nie moontlik om te wag vir die sekuriteitsdienste nie en moet ons self in die donkerte regkom. Ons almal weet van iemand wat ‘n papwiel in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die regte lig kan veiligheid bied teen gevare in die nag!

Die Afrikaanse Brief vanuit die Weermag

Ek kon nie anders as om te glimlag by die lees van ‘n e-pos met die titel “Vrystaatse Army Brief” nie. Aaangesien ons op hierdie blog allerlei aspekte oor versekering in Afrikaans bespreek het ek dit goedgedink om ook hierdie eg Afrikaanse brief hier te deel. Afrikaanssprekendes was nog altyd bekend vir hul unieke sin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Afrikaanse Brief vanuit die Weermag

Belangrike oorwegings om in ag te neem by die aankoop van ‘n voertuig

Wat is die belangrikste aspekte om van bewus te wees wanneer jy oorweeg om ‘n voertuig aan te koop? Die Arrive Alive webwerf is onlangs genader deur ‘n persoon wat ‘n paar kort feite wil saamstel op ‘n gelamineerde kaart vir verspreiding deur ‘n motorhandelaar! Op die rugkant van die gelamineerde kaart kon ons dan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Belangrike oorwegings om in ag te neem by die aankoop van ‘n voertuig

Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Navorsing toon aan dat al minder Suid-Afrikaners kontant met hul saamdra. Ons maak al meer staat op ons debiet – en kredietkaarte met die maak van aankope. Dit kan toegeskryf word aan beide die gerief van ‘n kaart sowel as veiligheidsoorwegings. Dit maak ongelukkig ook die deur oop vir kriminele om toe te slaan op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Wat moet ek weet oor versekering vir my selfoon?

Daar is by baie verbruikers twyfel of dit die moeite werd is om versekering uit te neem ten einde dekking te verleen vir die verlies of beskadiging van ‘n selfoon. Ons is nou maar eenvoudig ‘n agterlosige klomp en ons laat dikwels ons selfone agter wanneer ons besig raak met allerlei goed wat ons aandag […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moet ek weet oor versekering vir my selfoon?

Wat is die unieke risikos vir Suid-Afrikaanse bestuurders?

Meeste sal erken dat die antwoord die teenwoordigheid van talle slaggate op ons paaie is. Dit kan ook wees die risiko om veral snags allerlei diere op ons paaie te vind waar heinings beskadig is of selfs waar bokke oor heinings gespring het. Die media skep soms die verkeerde indruk van ‘n land. Een opspraakwekkende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die unieke risikos vir Suid-Afrikaanse bestuurders?

Wat is die spoedgrens vir ‘n paneelwa op nasionale paaie?

Vraag: Ek wil graag uitvind wat is die maksimum spoed vir n paneelwa met n GVM>3500kg met dubbel wiele op die as op ons nasionale paaie sowel as op ‘n deurpad? Antwoord: Die gewone spoedgrense is van toepassing. Voertuie wat ‘n GVM van 9000 kg en meer het mag nie vinniger as 80 km/h ry […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die spoedgrens vir ‘n paneelwa op nasionale paaie?