Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Gister het ons kortliks gelet op die versekering van vierwielmotorfietse. Vandag is dit dalk ook belangrik om ‘n glimlag te deel voor die naweek:

Vrydag Humor

 Soos wat ek ouer word, besef ek dat beweeglikheid en pret die kuns is om die lewe te geniet …

Onlangs voeg ek daad by die woord en koop toe vir my ‘n vier-wieler. Ek wil hom vreeslik graag saamneem plaas toe volgende maand.

Hier is ‘n foto van my waar ek in die lande baljaar. Jy kan gerus vir jou een aanskaf, dan kan jy ook pret hê.

Die lewe vlieg verby. Geniet dit terwyl jy kan!!

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe veilig is jou quad of vierwiel?