Toyota Imperial Suid-Afrika renspan maak sy merk by Dakar 2014
21
January
Dit was die langste, hoogste en moeilikste Dakar-veldtydren vandat dié berugte byeenkoms in 2009 van die polities-onrusgeteisterde Noord-Afrika na Suid-Amerika verskuif is. Net 204 voertuie (78 uit 184 motorfietse, 15 uit 42 vierwielmotorfietse, 61 uit 154 motors en 50 uit 70 renvragmotors) van die oorspronklike 450 wat op 5 Januarie in Rosario in Argentinië weggespring […]