Noue ontkoming vir familie na ongeluk in Robinsonpas
1
July
Twee volwassenes en twee kinders is ongedeerd nadat die motor waarin hulle was op die Robinsonpas omgeslaan het. Volgens die bestuurder het die motor in die skerp draai gegly, die rotswand getref en op die dak te lande gekom. Die kinders en die bestuurder se vrou is met n motor Mosselbaai toe geneem. Hulle was […]