Noue ontkoming vir familie na ongeluk in Robinsonpas

Twee volwassenes en twee kinders is ongedeerd nadat die motor waarin hulle was op die Robinsonpas omgeslaan het.

Volgens die bestuurder het die motor in die skerp draai gegly, die rotswand getref en op die dak te lande gekom.

Die kinders en die bestuurder se vrou is met n motor Mosselbaai toe geneem.

Hulle was onderweg om n afspraak by n pediater na te kom toe die ongeluk gebeur het.

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir familie na ongeluk in Robinsonpas

Category: Algemeen Tags :