Toyota stel die Fortuner “Epic” bekend
25
November
Almal is altyd op soek na iets anders wanneer dit by ’n nuwe motor kom. Maar elke nou en dan duik ’n produk op wat regmerkies vir alles kry. Eienskappe soos ’n perfekte vermenging van praktiese bruikbaarheid, veelsydigheid, waarde vir geld, betroubaarheid, koeëlvaste reswaardes, foutlose pad- en veldry-gedrag sowel as ’n goed toegeruste kajuit, beteken […]












