Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde

Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde

Die bekende akteur Ramey Short vanBbinnelanders het op sy Facebook bladsy vertel van ‘n noue ontkoming na ‘n botsing met perde.

More almal…

Aan die wat al gevra het, eks ok & baie dankie vd omgee, weet net nie hoe nuus so vinnig travel nie.

Ekt gisteraand oppad huis toe ‘n ongeluk gehad, die polisie het n trop perde probeer wegjaag van die pad (teenoorgestelde rigting) & dit was baie donker toe trop perde van my regterkant af voor my kar ingehardloop het, ekt 3 perde doodgery.. dit kon baie erger wees maar gelukkig is perde bo oor my kar en nie deur voorste ruit nie.. polisie het als sien gebeur, moet se Paarl polisie was rerig goed-baie dankie vir als & vir die genade van die groot man daar bo. Ekt gelukkig niks oorgekom nie.

Lekker dag aan almal & vd mooi woorde/support!

Die lewe is kort so maak reg wat verkeerd is & laat weet jou geliefdes en vriende jys lief v hulle.

Sien ook:

Avoiding animals on the road

Posted on by jonckie

Comments Off on Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde