Toyota beklink toppsisie danksy voorste passasiersmotorverkope

Toyota Suid-Afrika het op die kruin van die golf van vurige passasiersmotorverkope danksy ’n gesonde aanvraag deur verhuringsmaatskappye gery en nog ’n topposisie in die mark vir kleinhandelverkope met verkope van 10 088 voertuie in November losgeslaan. Klasbeste vertonings is deur verskeie van Toyota se kernmodelle gelewer, waaronder die Corolla Quest (1 137), Fortuner (1 135), RAV4 (462) […]

Posted on by Media

Comments Off on Toyota beklink toppsisie danksy voorste passasiersmotorverkope

Ons kan en moet rapporteer waar infrastruktuur padveiligheid bedreig!

Die Arrive Alive webwerf het die volgende inligting ontvang en gedeel met padverkeersowerhede: Wie dit mag aangaan: Ons staan aan die vooraand van nog ‘n verkeersdrukte op ons land se paaie, dog skyn dit asof daar van owerheidsweë ‘n slapte bestaan oor die instandhouding en verkeerstekens van hierdie infrastruktuur. Hierdie brug is ‘n belangrike verbinding […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ons kan en moet rapporteer waar infrastruktuur padveiligheid bedreig!

Een Nasionale Noodnommer… Waar gaan ek gehelp word?

Pam Green skryf op haar Facebook bladsy hoe sy verlede Vrydagaand op die N12 aan die Oos-Rand in haar truspieëltjie gesien het hoe ʼn vrou by ʼn bewegende motor uitgegooi is. (Haar verhaal is reeds meer as 12,000 keer op Facebook gedeel) Sy het onmiddellik 10111 geskakel vir die polisie se hulp en ʼn ambulans. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Een Nasionale Noodnommer… Waar gaan ek gehelp word?

Veiligheid by besienswaardighede

Gedurende Oktober 2016 het ER24 (ambulansdiens) berig oor twee van hul paramedici wat helder oordag by die Howick Watervalle van geld en hul selfoon beroof is. Met die komende Vakansietyd is dit sekerlik iets waaraan niemand wil dink nie maar dit is tog ʼn realiteit wat tans in ons samelewing gebeur. Die vraag kan nou […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheid by besienswaardighede

Toyota demonstrates top quality in latest vehicle survey

Toyota South Africa Motors staan weer uit in die 2016-voertuiggehaltepeiling van Ipsos met altesaam twaalf goud-toekennings – vyf in die afdeling vir passasiersvoertuie en sewe in die afdeling vir ligte handelsvoertuie (LHV), wat Toyota se verbintenis tot gehalte net weereens beklemtoon. Die Hilux was gewis weer ’n held in die Toyota-stal met die beste gehaltetelling […]

Posted on by Media

Comments Off on Toyota demonstrates top quality in latest vehicle survey

Matrieks stroom na KZN

Elke jaar stroom duisende matrieks see toe vir ʼn vakansie ter viering van die einde van hul skoolloopbaan. Plekke soos die Noord-kus, Suid-kus, Durban, Margate en Jeffreysbaai is van die gewildste plekke vir die groot feeste. Ouers is gewoonlik baie bekommerd oor hul kinders se welstand en terwyl die kinders ʼn week van jolyt vier […]

Posted on by Media

Comments Off on Matrieks stroom na KZN

CrisisOnCall staan langs jou krisis!

Baie nuwe voertuie het ʼn botsing-sensor in, wat onmiddellik ʼn boodskap na nooddienste stuur vir hulp. Hierdie is ʼn fantastiese sisteem wat seker maak dat hulp vinnig oppad is. Daar is egter een probleem! Waar kry die paramedikus wat op die toneel arriveer inligting oor sy pasiënt? Identifikasie moet altyd aan die persoon wees. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisOnCall staan langs jou krisis!

Waarom ry ek fiets? Die waarde van een talent!

Iemand vra my nou die aand by ʼn sportfunksie hoekom ek fietsry, want vir hom is fietsry, hardloop, swem en roei tydmors. “Julle spandeer ure aan julle sport. Julle spandeer derduisende aan tekkies, broeke, hemde, fietse, spane, wiele-die hele boksemdais, en wat kan jy wys aan die einde van ʼn seisoen- ʼn paar medaljes en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarom ry ek fiets? Die waarde van een talent!

Hoe maklik is dit om van die aardbol te verdwyn?

Die media het op 31 Oktober 2016 berig van twee skelette van mense wat naby twee voertuigwrakke in Bainskloof Pas naby Wellington gevind is. Stappers het op die oorblyfsels van twee mense afgekom wat al geruime tyd daar lê. Dit is nie seker of die twee voertuie in ʼn botsing was voor hulle die pad […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe maklik is dit om van die aardbol te verdwyn?

Maak ʼn knoop in jou vinger…. en onthou om die bande na te gaan!!

Oor bietjie meer as ‘n maand breek die Desember vakansie aan. Baie kinders en ouers is opgewonde om ʼn jaar met ʼn lekker vakansie af te sluit. Dit is egter belangrik om nie alles te los tot op die nippertjie nie. Vandag wil ons eerstens fokus op jou voertuig waarmee jy gaan ry. CrisisOnCall bied […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak ʼn knoop in jou vinger…. en onthou om die bande na te gaan!!