Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?
20
January
Gisteraand tydens ‘n advertensie op televisie het ‘n bekende versekeringsmaatskappy vir vroue bestuurders ‘n “trip monitor” voordeel adverteer. Dit is nie net versekeringsmaatskappye wat hierdie bystandsvoordeel aanbied nie, en ek het besluit om by my vriende van CrisisOnCall aan te klop en bietjie te verneem wat reismonitering behels en om dit te verduidelik aan die hand […]