Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers
20
December
Hoe veilig word jy beskerm deur jou voorruit wanneer jy op die pad gaan? Die behoorlike vervaardiging en korrekte installering van motors se voorruite speel ‘n deurslaggewende rol om die passasiers te beveilig. Minderwaardige windskerms hou nie die passasiers binne in die voertuig en ander voorwerpe daarbuite in die geval van ‘n ongeluk nie. Die insittendes […]












