Toyota gee blik op toekoms by Tokyo Motorskou

  FCV (brandstofsel)-konsep FT 86-oopdak-konsepmodel nou in regterstuur en nader aan produksiemodel FV2 – ’n voertuig met ’n fisieke en emosionele verbintenis met die bestuurder   Die FCV-konsepmodel,Toyotase jongste waterstof-aangedrewe brandstofsel-voertuig – met ’n reikafstand en hervultyd soortgelyk aan dié van ’n gewone motor – dui op ’n produksievoertuig watToyotabeoog om teen nagenoeg 2015 bekend […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota gee blik op toekoms by Tokyo Motorskou

Toyota los voor met Co2 – Uitlaatgasvrystelling in Europa

Laagste vlootgemiddelde CO2-uitlaatgasvrystelling van 103,6 g/km in 2012 vir Toyota Motor Europe 23% van algehele vloot van Toyota Motor Europe stel minder as 100 g/km se CO2-uitlaatgasse vry 11 Toyota- en Lexus-modelle in Europa stel minder as 100 g/km se CO2-uitlaatgasse vry – ses daarvan minder as 90 g/km Hibriedverkope in eerste nege maande in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota los voor met Co2 – Uitlaatgasvrystelling in Europa

Groots in Japan – Splinternuwe Lexus RC maak wêreldbuiging by Tokio-Motorskou

  Splinternuwe Lexus RC maak wêreldbuiging by Tokio-Motorskou Lexus onthul LF-NX-konsep met turbo-krag Lexus RC Lexus het pas inligting en foto’s van sy splinternuwe RC-koepee op die vooraand van die motor se wêreldbuiging by die 2013-Tokio-Motorskou, wat op 20 November open, vrygestel. Die RC bestaan uit twee modelle – die RC 350 met ’n V6-enjin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Groots in Japan – Splinternuwe Lexus RC maak wêreldbuiging by Tokio-Motorskou

Uitwerking van staking knoei groei in voertuigverkope vir 2013

  Stakingsimpak in plaaslike voertuigverkope en -uitvoersyfers te bespeur Handelaarskanale groei namate plaaslike produksie hervat Verkoopsgroei vir die jaar tot nou daal tot onder 5% Marksegment Oktober 2012 Oktober 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 41 962 40 102  -4,4% Ligte handelsvoertuie 14 101 14 125 +0,2% Medium handelsvoertuie 901 996 +10,5% Swaar handelsvoertuie 567 456  19,6% Ekstraswaar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Uitwerking van staking knoei groei in voertuigverkope vir 2013

2014-Opkikkerings vir Hilux, Fortuner en Toyota 86

’n Mens sou met die fokus op konsepmodelle soos die eksotiese Toyota FT-86-oopdak-koepee en toekomstige nuwelinge soos die 2014-Corolla vergewe kon word as jy een of twee opgekikkerde modelle midde die onlangse magdom produkbekendstellings by die Johannesburg Internasionale Motorskou (JIMS) misgekyk het. ’n Paar verfynde modelle van die wêreld se voorste motorvervaardiger het stil-stil ongemerk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 2014-Opkikkerings vir Hilux, Fortuner en Toyota 86

Geakrediteerde 4×4 opleiding in Bloemfontein 2-3 Nov 2013

African Off-Road Academy gaan nou in samewerking met 4×4 Megaworld geakrediteerde 4×4 opleiding aanbied in Bloemfontein aan die begin van November – en wel tydens 2-3 November. Die kostes is R1550.00pp en R2600.00 vir 2 gesins lede. of R1950.00 vir een persoon akkreditasie en een tag-along(Man en vrou). Die opleiding begin Sat oggend 8H00 tot 17H00 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Geakrediteerde 4×4 opleiding in Bloemfontein 2-3 Nov 2013

Landies knou mekaar in Bridgestone-uitdaging

Die voorlaaste ronde in Bridgestone se 4×4-klubuitdaging vir 2013, wat deur die Land Rover-eienaarsklub van Suid-Afrika aangebied is, was ’n riller van ’n byeenkoms. Die saamtrek, wat by die Leeuwenkloof-omgewingsgesinde 4×4-terrein naby Hartbeespoortdam gehou is, het meer as 30 Landies gelok – nuwe en ouer Defenders, Discovery’s en selfs ’n ou Range Rover. En hoewel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Landies knou mekaar in Bridgestone-uitdaging

Beste Jong Boer met ‘n Hilux Beloon!

Attie Scholtz, ’n boer van die Noord-Kaap, sal met ’n splinternuwe Toyota Hilux 2.7 VVTi-hoëromp-Raider-bakkie na sy plaas in die Douglas-omgewing terugkeer nadat hy die gesogte 2013-Agri SA / Toyota SA Jong Boer van die Jaar-toekenning gewen het. Scholtz is ná talle moordende uitdunrondes as die 2013-Jong Boer van die Jaar aangewys nadat hy aanvanklik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beste Jong Boer met ‘n Hilux Beloon!

Bridgestone onthul nuwe Ecopia EP200

Johannesburg (25 Oktober 2013) Bridgestone Suid-Afrika het die koms van die Ecopia EP200, wat die vorige geslag Ecopia EP100A vervang, aangekondig. Die nuwe band pronk met Bridgestone se gepatenteerde Nano ProTech-tegnologie, ’n nuwe tegnologie wat die densiteit van die silika-molekules in die band se rubbersamestelling verhoog. Nano ProTech laat minder hitte opbou en verminder energie-verlies […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone onthul nuwe Ecopia EP200

Polokwane Tydren -Castrol Toyota Renspan sit sukses voort!

Die Castrol-Toyota-renspan het aan die einde van die Polokwane-tydren wat Saterdag in Limpopo beslis is, die sewende agtereenvolgende keer met die nuwe S2000-Yaris-tydrenmotor op die podium gestaan en weer die vervaardigersprys vir die byeenkoms gewen. Johnny Gemmell en Caroline Swan was die naaswenners in die byeenkoms en het die tweede posisie in die algehele kampioenskap […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Polokwane Tydren -Castrol Toyota Renspan sit sukses voort!