Lexus RC GT3-konsepmodel haas hom na Geneefse motorskou

Lexus sal die renweergawe van sy RC F-verrigtingskoepee by die 2014-Geneefse Motorskou onthul. Die RC F GT3-konsepmotor is ontwikkel om aan internasionale GT3-renmotorvereistes te voldoen. Die RC F GT3, wat net 1 250 kg weeg, gebruik ’n omgeboude weergawe van die RC F se V8-enjin, met sy maksimum-kraglewering in die omgewing van 400 kilowatt. Lexus sal voertuie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus RC GT3-konsepmodel haas hom na Geneefse motorskou

Toyota behou sy kroon op vooraand van nuwe Corolla se bekendstelling

  Toyotadie enigste fabrikaat wat in kort maand deur 10 000-verkopekerf breek Uitvoer kry momentum namate Corolla-monteerlyn met volle produksie begin Hilux die topverkoper-voertuig in Suid-Afrika Marksegment Februarie 2013 Februarie 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 36 390 34 414  5,4% Ligte  handelsvoertuie 14 752 14 879 +0,9% Medium handelsvoertuie 930 910  2,2% Swaar handelsvoertuie 421 436 +3,6% Ekstraswaar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou sy kroon op vooraand van nuwe Corolla se bekendstelling

Lexus Midrand – Die Beste van die Bestes

Dit is in ’n handelaarsnetwerk wat vir sy uitstaande klantediens – in Suid-Afrika sowel as die res van die wêreld – bekend is, ’n baie indrukwekkende prestasie om as die Lexus-Handelaar van die Jaar aangewys te word. Leon Brand en sy span by Lexus Midrand het hierdie gesogte prys vir 2013 ontvang nadat hulle met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus Midrand – Die Beste van die Bestes

Toyota Groep vier sy Top – Handelaars

Barloworld Toyota Centurion die 2013-Handelaar van die Jaar Alex Frielingsdorf en sy span by Barloworld Toyota Centurion is vir hul uitmuntende vertoning in 2013 beloon toe dié handelaarskap Vrydag 21 Februarie 2014 by ’n gala-geselligheid in Durban, KwaZulu-Natal, as die 2013-Toyota-Handelaar van die Jaar aangewys is. “Barloworld Toyota Centurion bewys dat sterk leierskap en die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Groep vier sy Top – Handelaars

LEXUS IS 350 F SPORT – ’n Wenner in enigeen se boek!

  Van een wenner aan ’n ander – harlik geluk aan Porsche! Dit was ’n uiters mededingende stryd waarin die Lexus IS 350 F SPORT op merkwaardige sy man gestaan het. Op dié noot kan ’n mens sê dat die Lexus IS alles behalwe ’n vreemdeling is wanneer dit by die kollig kom. Die reeks […]

Posted on by jonckie

Comments Off on LEXUS IS 350 F SPORT – ’n Wenner in enigeen se boek!

Hierdie bedelaar neem bedel na ‘n nuwe vlak van professionalisme!

Ons waarsku dikwels teen bedelaars by straathoeke en die gevare van slaan-en-gryp! Ons waarsku motoriste om hul vensters toe te hou en alle waardevolle besittings veilig weg te pak buite sig van moontlike kriminele wat langs ons voertuie beweeg! Gelukkig is nie alle bedelaars misdadigers nie. Daar is ook onskuldige bedelaars wat sukkel om ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hierdie bedelaar neem bedel na ‘n nuwe vlak van professionalisme!

Toyota onthul topspanne vir nasionale tydrenne en veldrenne kampioenskap

Toyota Suid-Afrika Motors het ’n gedugte talentvolle en ervare span vir sy deelname aan die nasionale 2014-kampioenskappe vir tyd- en veldrenne saamgestel. Toyota Motorsport Suid-Afrika het die 2013-veldtydren-jaers-, navigators- en vervaardigerskampioenskappe sowel as die 2013-tydren-vervaardigerskampioenskap gewen. Die span sal met die steun van dieselfde borg as die afgelope 30 jaar – saam met wie Toyota […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota onthul topspanne vir nasionale tydrenne en veldrenne kampioenskap

Die splinternuwe Toyota Corolla: ‘n Motor met uitstekende bestuurs en veiligheidskenmerke waarop ‘n mens trots kan wees!

  Inleiding Kragtige, vars ontwerp met die klem op praktiese gebruik Gekunstelde binneruim-dekor en -verpakking Ryverrigting Beter dinamika Topklas-veiligheid Prys, waarborg en diensplan   Inleiding Het jy geweet dat twee splinternuwe Corolla’s elke minuut van elke liewe dag iewers in die wêreld uit een vanToyotase fabrieke ry? Die oorspronklike opdrag aan die heel eerste Corolla-hoofingenieur […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die splinternuwe Toyota Corolla: ‘n Motor met uitstekende bestuurs en veiligheidskenmerke waarop ‘n mens trots kan wees!

Toyota vier R1-Miljard belegging in vervaardiging van nuwe Corolla

  Vervaardiging van nuwe Corolla begin Toyotabelê R1 miljard in Prospecton-aanleg Nuwe model gaan in linker- en regstuur-weergawes vir plaaslike en uitvoermark gebou word Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het vandag die begin van sy program vir die plaaslike volume-vervaardiging van die nuwe Toyota Corolla – die 11e geslag van die wêreld se topverkoper-motor – begin. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota vier R1-Miljard belegging in vervaardiging van nuwe Corolla

Bridgestone maan motoriste om versigtig te bestuur op nat paaie

Bridgestone het die behoefte aan genoeg loopvlak beklemtoon in ’n poging om motorryers te help voorkom dat hul motors in water gly. Dié bandevervaardiger het gereageer op die baie reënprobleme in Gauteng, wat in die eerste maand van die nuwe jaar tot ’n string botsings gelei het. “’n Band het goeie klouvermoë op die padoppervlak […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone maan motoriste om versigtig te bestuur op nat paaie