Toyota Gazoo Racing SA gereed vir Sasol Tydren

Toyota Gazoo Racing SA is ná sy suksesvolle begin in die 2016-tydrenseisoen oorgehaal om die moeilike sneltrajekte van die Sasol-tydren, die tweede ronde van die Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, aan te durf. Leeroy Poulter en sy navigator, Elvéne Coetzee, het hul Toyota Yaris-S2000 tot ’n gerieflike oorwinning in die openingsronde in die Vrystaat aangevoer, terwyl hul […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Gazoo Racing SA gereed vir Sasol Tydren

Toyota oorwinning vir Al-Attiyah in Abu Dhabi-Woestynuitdaging

ABU DHABI – Toyota het sy eerste algehele oorwinning in die FIA-veldtydren-wêreldbekerreeks aangeteken toe Nasser Al-Attiyah gister (7 April 2016) die Abu Dhabi-Woestynuitdaging gewen het. Die ren, wat oor twee dae beslis is, was die tweede ronde van die Wêreldbekerreeks waarin Al-Attiyah as verdedigende kampioen in ’n Suid-Afrikaanse Toyota Hilux gejaag het. Al-Attiyah, wat met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota oorwinning vir Al-Attiyah in Abu Dhabi-Woestynuitdaging

Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Voertuig binne 25 minute teruggekry ná vinnige reaksie deur Ctrack-reaksiespan Vier verdagtes is in hegtenis geneem en verskeie onwettige wapens en ammunisie gevind in ‘n kaping wat oor die naweek in Rabie Ridge, Johannesburg plaasgevind het. Die voertuigopsporingsmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van Novatel Wireless, het binne 25 minute sy reaksiespan op die toneel gehad nadat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Toyota maak skoonskip in Donaldson-veldtydrenkampioenskap in Vryburg

• 1e algeheel vir Leeroy Poulter en Rob Howie • 2e algeheel vir Anthony Taylor en Dennis Murphy • 3e algeheel vir Jason Venter en Vince van Alleman • Spanprys vir Toyota Toyota het ’n uitstekende begin in die 2016-Donaldson-veldtydrenkampioenskap gehad toe die seisoen Vrydag 1 April in Vryburg in Noordwes begin het. Die twee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota maak skoonskip in Donaldson-veldtydrenkampioenskap in Vryburg

Die Nuwe Toyota Fortuner

Almal wil altyd vryheid hê en is dol daaroor, of ten minste die idee daaraan. Maar wat presies is vryheid? Kortliks dit is wat jy wil hê dit moet wees: om die lewe te geniet ‒ sonder voorbehoud. Dit is die vermoë om te gaan net waarheen jy wil, en wanneer jy wil. Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Nuwe Toyota Fortuner

Blommerverkoper ernstig beseer in ongeluk

  Hierdie ongeluk het plaasgevind by Waterrand en Reynold Straat. Na bewering het die motor die man wat rose verkoop met spoed getref. Die blommeverkoper het op die middelman te lande gekom en is deur ER24 vervoer na die hospitaal in Sebokeng. Die blommeverkoper het ernstige beserings opgedoen. [Fotos deur Chris Smuts]

Posted on by jonckie

Comments Off on Blommerverkoper ernstig beseer in ongeluk

Wie se skuld was hierdie ongeluk?

  ‘n Vraag wat dikwels gevra word na ‘n motorongeluk is “Wie se skuld was dit?” Hierdie vraag en veral die gepaardgaande “Wie is aanspreeklik vir die skade aan die voertuig?” is egter nie so maklik om te beantwoord nie! Op die Arrive Alive webtuiste bespreek ons waarom dit ‘n moeilike vraag is op die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie se skuld was hierdie ongeluk?

Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Bankvas agter een van die land se voorste rugbyspanne Kort ná hul Super Rugby skittersege die afgelope naweek oor die Chiefs op dié se tuisveld in Nieu-Seeland, het die Emirates Lions aangekondig dat die voertuigopsporing- en vlootbestuursmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van die Amerikaanse maatskappy Novatel Wireless, hul nuutste medeborg is. Met dié borgskap gaan die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Toyota plant eerste hou na eerste rondte van 2016- Tydrenkampioenskap

    Eerste algeheel: Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee (Toyota Yaris S2000) Naaswenners: Giniel de Villiers en Carolyn Swan (Toyota Yaris S2000) Eerste in Klas S1600: Guy Botteril en Simon Vacy-Lyle (Toyota Etios) Toyota wen vervaardigersprys Toyota het skoonskip gemaak in die openingsronde van die Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap wat Saterdag in Welkom in die Vrystaat begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota plant eerste hou na eerste rondte van 2016- Tydrenkampioenskap