Welslae vir Toyota Gazoo Racing SA in 2016-Volkswagen Tydren

Die vierde ronde van die 2016-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, die Volkswagen-tydren, het tot die vierde agtereenvolgende oorwinning vir Toyota Gazoo Racing SA in samewerking met Total Quartz se jaers Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee gelei, wat hulle skoonskip tot dusver in 2016 laat maak het. Hul spanmaats, Giniel de Villiers en Carolyn Swan, het as naaswenners […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Welslae vir Toyota Gazoo Racing SA in 2016-Volkswagen Tydren

2016-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap verskuif nou na Oos-Kaap

Die 2016-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap verskuif nou na die Oos-Kaap vir die vierde ronde van die reeks, die Volkswagen-tydren op 15 en 16 Julie. En Toyota Gazoo Racing SA, in samewerking met Total Quartz, is oorgehaal om van die skouspelagtigste en uitdagende tydren-sneltrajekte op die kalender aan te durf. Leeroy Poulter sowel as Giniel de Villiers […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 2016-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap verskuif nou na Oos-Kaap

Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Dertig gevangenes het tydens in-diepte onderhoude onthul hoe hulle te werk gaan wanneer hulle by jou huis inbreek. Die gevangenes, wat met dr. Rudolph Zinn van UNISA gesels het, is almal skuldig bevind aan roof met verswarende omstandighede. Wat jy moet weet • Agt uit tien huisinbrake word uitgevoer met die hulp van inligting van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat rowers nie wil hê jy moet weet van huisbraak nie

Sukses vir Toyota Gazoo Racing SA in die woestyn in Botswana

• Eerste algeheel vir Poulter/Howie (Klas FIA-Toyota Hilux) • Tweede algeheel vir Taylor/Murphy (Klas FIA-Toyota Hilux) • Derde algeheel vir Rautenbach/Von Zitzewitz (Klas FIA-Toyota Hilux) • Eerste in Klas T vir Venter/Van Alleman (4×4 Mega World-Toyota Hilux) • Eerste in Klas S vir Strumpher/Hugo (4×4 Mega World-Toyota Hilux) • Vervaardigersprys vir Toyota Dit was ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sukses vir Toyota Gazoo Racing SA in die woestyn in Botswana

LEXUS LC 500 beindruk in kronkelende bergpasse

Hierdie wulpse, atletiese vlagskip-koepee maak die skerpste stelling nog oor die rigting wat Lexus inslaan. Die missie van die LC 500 ten opsigte van die toekoms van die Lexus-handelsnaam is om ’n dinamiese ry-ervaring en karakter wat nog in geen ander Lexus aangetref is nie, te bied. Die strewe na ’n skerper, meer verfynde ry-ervaring […]

Posted on by jonckie

Comments Off on LEXUS LC 500 beindruk in kronkelende bergpasse

Die woestyn roep vir Toyota Gazoo Racing SA in Botswana

Met die halfpadmerk van die 2016-Donaldson-veldtydrenkampioenskap om die draai, is die Toyota Gazoo Racing SA-renspan besig om hom sy voorbereiding vir die skouspelagtige Toyota-Kalahari-Botswana-1000-Woestynren af te rond. Die byeenkoms is die kroonjuweel in die plaaslike kampioenskap en verteenwoordig die derde en vierde rondes van vanjaar se reeks. Die Woestynren word van 24 tot 26 Junie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die woestyn roep vir Toyota Gazoo Racing SA in Botswana

Lexus LC 500 wat na SA op pad is, maak buiging by Goodwood Festival of Speed in VK

Alles oor die Lexus LC 500 was van meet af aan net so dramaties en boeiend as sy voorkoms. Die LC 500, wat sy eerste lewenslig in 2012 as ’n LF-LC-konsepmodel gesien het – sonder planne destyds dat dit ’n produksiemodel sou word – het Lexus genoop om sy planne ná die oorweldigende positiewe ontvangs […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus LC 500 wat na SA op pad is, maak buiging by Goodwood Festival of Speed in VK

Toyota se topklas-supermini Yaris kry tweekleur-skakering

Dis ’n feit … wit en silwer is steeds die gunsteling-kleure vir die meeste Toyota-klante, maar onlangs was daar egter ’n beduidende styging in die gewildheid vir sommige van die meer eksotiese kleurskakerings. Vir die res van 2016 het Toyota dus aangekondig dat hy drie splinternuwe tweekleur-skakerings vir sy Yaris-supermini beskikbaar gaan stel. Hierdie dramatiese […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota se topklas-supermini Yaris kry tweekleur-skakering

Waarskuwing aan motoriste op pad vanaf Brits na Hartbeespoort

WAARSKUWING aan motoriste wat die pad vanaf Brits na Hartbeespoort, voor Hernic myn in die aand gebruik. Op Maandag 15 Junie 2016 om ongeveer 19:00 is ‘n jongman beroof nadat hy by ‘n rooi verkeerslig gestop het, voor Hernic myn. ‘n Blou Hyundai Getz met NW registrasie nommer het hom op die pad verby gegaan, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarskuwing aan motoriste op pad vanaf Brits na Hartbeespoort