Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld wat algehele handelsnaamwaarde betref nadat dié van die maatskappy op R241 miljard (VSA$26* miljard teen R9,27) vasgestel is. Nuwe navorsing deur die vooraanstaande handelsnaam-valuerings- en bemarkingskonsultante Brand Finance sê Toyota se handelsnaamwaarde het met ses persent teenoor die VSA$24,5 miljard van verlede jaar gestyg. Die stigter […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Imperial Toyota Kemptonpark is met die gesogte Toyota-Handelaar van die Jaar-toekenning by ’n galageleentheid by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum bekroon. Dié toekenning is deur Desiree Wiseman, die eerste vroulike handelaarshoof wat dié prys wen, in ontvangs geneem. Die Imperial Toyota Kemptonpark-handelaarskap bedryf al die afgelope twee jaar sake van hul nuwe perseel af. Desiree Wiseman […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Dit voel asof dit sommer gister nog Kersfees was, maar ons is al klaar minder as ’n maand van die Paasnaweek af, en Bridgestone raai motorryers aan om hul motors se veiligheidsondersoeke vroeg te laat doen voordat hulle op hul Paasvakansie vertrek. “Talle motorryers is só vasgevang in ’n dolle gejaag om alles voor die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Toyota FT-86 Open-Konsepmodel by Geneefse Motorskou onthul

  Toyota gaan FT-86 Open by Geneefse Motorskou onthul Konsepmodel geskep om reaksie ten opsigte van die moontlike ontwikkeling van ’n kabriolet-weergawe van die 86-sportkoepee te meet Sagtekap-ontwerp sorg dat 2+2-sitplekuitleg behoue bly en het die minste moontlike impak op bagasiebakruimte Unieke kleurskema in Milaan geskep om dié stad se status as voorste wêreld-ontwerper te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota FT-86 Open-Konsepmodel by Geneefse Motorskou onthul

Jou lisensie kan afgradeer word indien jou sig aansienlik verswak!

Die Arrive Alive webwerf het die volgende navraag ontvang van ‘n bejaarde motoris: Ons het hierdie navraag verwys na ons kenner oor Padverkeerswetgewing en wil graag die antwoord hier deel: Ja dit is wettig. Die wetgewing bepaal sedert 1992 dat persone met ‘n kode C1, C, EC1 en EC lisensie twee oë met ‘n sekere […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou lisensie kan afgradeer word indien jou sig aansienlik verswak!

Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Vraag: Ons is 8 mense wat van Vanderbijlpark na Pretoria toe ry vir werk elke dag.Die firma het vir ons n bus in 2008 gekoop en die paaiement betaal maar die bus is op my naam gekoop. Ons las elkeen ons petrol geld om by die werk te kom en terug. Ons maak beurte om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Toyota by die 2013 – Geneefse Motorskou

  Wêreldbekendstelling van FT-86 Open-konsepmodel Wêreldbekendstelling van Toyota i-Road-konsepmodel Eerste Europese motorskou-verskyning van die nuwe RAV4 Toyota het die uitdaging aanvaar om sy model,emet passie te vul die en terselfdertyd te verseker sy produkte bly ’n logiese keuse. Die wêreld se grootste voertuigvervaardiger het op grond hiervan die sluier oor twee uiteenlopende konsepmodelle by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota by die 2013 – Geneefse Motorskou

Ongelukke gebeur vinnig – Baie Vinnig!! [Video]

Een van die redes waarom so baie motoriste nie hul veiligheidsgordels dra nie is dat hul dink dat wanneer hul versigtig bestuur hul mos nie in die moeilikheid sal beland nie..! So baie glo dat hul net gou vinnig winkel toe ry en nie aan veel gevaar blootgestel is nie. Die beste manier om te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ongelukke gebeur vinnig – Baie Vinnig!! [Video]