Toyota -verkope stu voort in Junie

• Mark ondersteun deur vervaardigers; nie onderliggende ekonomie • Toyota voer 25% van alle voertuie van Suid-Afrika uit • Daling in groei verwag Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het in Junie voortgestoom en altesaam 10 087 nuwe voertuie van die hand gesit. Dit is bykans 19% van die algehele verkope van 53 562 eenhede wat by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota -verkope stu voort in Junie

Toyota Racing jaag Le Mans – Podiumposisie los

Toyota Racing het ná ’n wipplankren waarin sy jaers en renspan ontsaglike uitdagings te bowe gekom het, op emosionele wyse as naaswenners uit die Le Mans-uithouren oor 24 uur getree. Die #8-TS030-hibriedmotor van Anthony Davidson, Sébastien Buemi en Stéphane Sarrazin was tweede, terwyl die #7-motor van Alex Wurz, Nicolas Lapierre en Kazuki Nakajima ’n bevredigende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Racing jaag Le Mans – Podiumposisie los

Castrol Toyota 1ste en 4de in Toyota-Woestynren

Anthony Taylor/Dennis Murphy (Toyota Hilux) 1e algeheel en 1e in Klas SP Duncan Vos/Rob Howie (Toyota Hilux) 4e algeheel en 4e in Klas SP Jason Venter en Vincent van Alleman (Toyota Hilux) 1e in Klas D Toyotawen vervaardigersprys Anthony Taylor en Dennis Murphy (Castrol-Toyota Hilux) is die voorlopige algehele en Klas SP-wenners in die afdeling […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota 1ste en 4de in Toyota-Woestynren

Toyota se nuwe geslag Corolla onthul

Die volgende geslag van die wêreld – en Suid-Afrika – se topverkoper-vierdeursedan, die Toyota Corolla, is vandag in twee uiteenlopende gedaantes op twee vastelande onthul. ’n Corolla-sedan met Europese styl is in Istanboel, Turkye, onthul, terwyl nog ’n weergawe met ’n kenmerkend verskillende snoetontwerp, meer as 10 000 km verder in Santa Monica, Kalifornië, ten toon gestel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota se nuwe geslag Corolla onthul

Topverkoper Etios vier eerste jaar met opkikkering vir 2013

  Top-3-topverkoper onder passasiersmotors Visuele verbeterings vir 2013 fokus op gehalte Bykomende toerusting vir Xs-weergawe Nuwe pakket vir geraas en vibrasies Die Toyota Etios, waarvan 24 523 eenhede sedert sy bekendstelling in Mei 2012 verkoop is, is nou behoorlik as topverkoper in die Suid-Afrikaanse mark gevestig, en Toyota het vir 2013 ’n magdom opkikkerings aangekondig om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Topverkoper Etios vier eerste jaar met opkikkering vir 2013

Aftelling begin na die Lexus IS 350 – Deel 1

  Nuwe Lexus IS maak sy SA buiging in 2013 Meer as 1,6 miljoen toetskilometer afgelê Rydinamika grootste fokuspunt vir nuwe IS-ontwikkeling Die splinternuwe Lexus IS het nog voor sy aankoms in Julie in Suid-Afrika reeds oor die 1,6 miljoen kilometer vir toets- en ontwikkelingswerk afgelê – twee keer maan toe en terug. Die kern van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Aftelling begin na die Lexus IS 350 – Deel 1

Centurion-motoriste kry 98% vir bandesorg

Johannesburg (20 Mei, 2013)   Dis amptelik: motoriste in Centurion, Gauteng, het ’n nuwe rekord vir bandesorg opgestel. Dít is die nuus van Bridgestone se bande-ondersoekspan nadat die uitslae van die jongste bande-ondersoek, wat op 1 Mei in die parkeerterrein van Pick n Pay se Lifestyle-sentrum-hipermark gedoen is, ontleed is. Dit was die tweede bande-ondersoek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Centurion-motoriste kry 98% vir bandesorg

Toyota wys sy ME.WE konsepmodel

ED2 (Toyota se Europese ontwerpstudio in Sophia Antipolis, suid-wes van Nice, Frankryk) en Studio Massaud* het hul kennis en vaardighede saamgevoeg om ’n motor te ontwerp wat daarna streef om op ’n nuwe manier in mense se persoonlike vervoerbehoeftes te voorsien. Synde motors toenemend aan beperkings onderwerp word, het ED2 en Studio Massaud hulle padgebruikers […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota wys sy ME.WE konsepmodel

Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Vraag: Vertrou dat dit goed gaan. Net hoor of u vir my meer inligting aangaande volgende mee kan help. Ek wil net graag uitvind of dit wettig is om spoedkamera op steil afdraande op te stel. Op die R101 pad so 6 km vanaf Bela-Bela (Warmbad) by Klein Kariba oord in rigting van Modimolle (Nylstroom) word daar wel so kamera op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Toyota is besig om die manier waarop mense ry, met sy ontluikende reeks hibriedmotors – alles van die ikoniese Prius tot die super-suinige Yaris HSD – te verander. ’n Hardnekkige mite wat egter om omgewingsvriendelike motors bly voortbestaan, is oor hul kraglewering. Toyota het hom hierop ‘ingestel’ en aan die hand van gevorderde elektroniese stelsels […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry