Kos jou versekering net te veel?

Het jy nog ‘n geldjie oor vir klere na jy jou versekeringspremies betaal het? Ek kon die versoeking nie weerstaan on hierdie foto, geneem deur Anton Geyser by die Varsitybeker rugby, te gebruik nie! Ons mag dalk vra wat is die verband tussen ‘n kaal jong man en versekering? Wel hierdie is nie ‘n geval […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kos jou versekering net te veel?

Hoe belangrik is die bestuurder se ervaring vir motorversekering?

Versekeraars gebruik ‘n verskeidenheid faktore om versekeringspremies te bepaal. Dit sluit in inligting oor die voertuig en ook die belangrike inligting oor die bestuurder van daardie voertuig. Die versekeraar wil graag weet of die bestuurder gelisensieer is om daardie klas voertuig te bestuur en wat sy eise rekord is, met ander woorde, was hy of […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik is die bestuurder se ervaring vir motorversekering?

Is versekering “telematics” die pad na goedkoper motorversekering?

In die versekeringsindustrie word huidig baie gepraat oor die begrip “insurance telematics”. Ek is nie seker wat die korrekte benaming in Afrikaans sal wees nie, maar kan waarskynlik verwys na versekerings telematie of telematika. Vir die doeleindes van hierdie bespreking wil ek graag die woord telematie gebruik. Waar kom die begrip versekerings telematie vandaan? Op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is versekering “telematics” die pad na goedkoper motorversekering?