Wat jy dink is Rommel is dalk kommunikasie tussen booswigte soos inbrekers

Ons het onlangs op ‘n versekerings blog gewaarsku teen die berg van onnodige rommel op die sypaadjie. Dit is veral die verpakking van luukse items wat aangekoop is wat ‘n uitnodiging kan wees vir diewe en inbrekers. Op Facebook is daar weer vandag ‘n ander waarskuwing en ‘n uitnodiging om te versprei wat ons graag […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat jy dink is Rommel is dalk kommunikasie tussen booswigte soos inbrekers

Beskerm kinders teen brandwonde by die huis

Ons het onlangs op die Blog Accidents.co.za meer inligting verskaf rakende die beskerming teen brandwonde en wil ook graag hier daaraan aandag verleen. Dit is uiters belangrik dat ons veral ons kinders beskerm teen brandwonde by die huis. Met die hulp van CrisisOnCall verskaf ons graag die volgende inligting: BRANDWONDE BY DIE HUIS ‘n Algemene […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm kinders teen brandwonde by die huis

Veiligheid om swembaddens is nie net nodig tydens Somer!

Alhoewel dit nou winter raak en die weer allermins swem weer is, is veiligheid om swembaddens regdeur die jaar belangrik. Kinders kan in ʼn oogwink in ʼn swembad val. Statistieke ten opsigte van die verdrinking in swembaddens neem steeds jaarliks toe. Ons deel graag ‘n paar wenke soos verskaf deur CrisiOnCall. Hier volg ʼn paar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veiligheid om swembaddens is nie net nodig tydens Somer!

Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Hoe belangrik in jou straatadres in ‘n noodgeval?

Jou bankpinnommer moet altyd veilig bewaar word en moet geheim gehou word..  Maar wat van jou straatadres?  Is jou huis dalk so moeilik bereikbaar soos ‘n kampplek in Mosambiek ? Weet jy of gaste sukkel om jou huis te kry, die posman nie weet waar die posbus is nie en of die apteek jou medisyne […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik in jou straatadres in ‘n noodgeval?

Het jy ‘n ontruimingsplan vir ‘n noodgeval tuis?

Dit gebeur mos nie met ons nie – waarom dan nou ʼn ontruimingsplan.? … totdat dit te laat is! In Suid-Afrika woon ons in mensgemaakte tronke – om die skelms uit te hou. Maar intussen hou diè noodmaatreëls, wat ons teen die boewe moet beskerm, weer binne-in. So moeilik as wat dit vir ‘n skelm […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het jy ‘n ontruimingsplan vir ‘n noodgeval tuis?

Die regte inligting by die maak van ‘n noodoproep kan lewens red!!

Met die aanbreek van ‘n noodsituasie is dit tyd vir kalm denke ten einde die regte mediese bystand vinnig op die toneel te kry. Ongeag of dit ‘n motorongeluk of ‘n ander mediese noodgeval mag wees -kommunikasie is uiters belangrik! Baie van ons is nie in staat om tydens krisisse die regte inligting oor te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die regte inligting by die maak van ‘n noodoproep kan lewens red!!

Is jou versekeraar bewus van die nuutste inligting wat jou premie kan beinvloed?

Versekeraars bereken ‘n premie aan die hand van inligting wat aan die versekeraar verskaf word. Hierdie inligting is gewoonlik net beskikbaar deur ‘n volledige verklaring of blootstelling vanaf die versekerde klient. Veral met die direkte versekeraars is dit belangrik om in ag te neem dat die versekeraar waarskynlik nie ‘n makelaar of agent sal uitstuur […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is jou versekeraar bewus van die nuutste inligting wat jou premie kan beinvloed?

CrisisOnCall bied uitkoms in noodgevalle die afgelope 10 jaar!

Baie mense beland daagliks in die verkeerde hospitale of word verkeerd behandel bloot as gevolg van ‘n gebrek aan tydige inligting. Paramedici moet vinnige besluite neem en hoe meer mediese inligting beskikbaar is hoe beter vir behandeling. Ons lewe ook in ‘n land van realiteite waar pasiënte in baie gevalle beroof word voordat noodpersoneel opdaag. CrisisOnCall […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisOnCall bied uitkoms in noodgevalle die afgelope 10 jaar!

Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?

Vroeër vandag is die nuutste statistieke oor misdaad in Suid-Afrika bekendgemaak deur die Minister van Polisie. Ons het ook hierdie inligting gedeel met lesers op die Arrive Alive webwerf onder die titel “Crime Statistics: Decline in vehicle hijackings but increase in drunk driving” Daar is positiewe tekens veral rakende geweldsmisdade en geweld by voertuigdiefstal. Dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor Versekering?