Die regte lig kan veiligheid bied teen gevare in die nag!

Hoe goed is jy beskerm in die geval van nood op die pad of ‘n gevaar in die nag by die huis of werk? Soms is dit net nie moontlik om te wag vir die sekuriteitsdienste nie en moet ons self in die donkerte regkom. Ons almal weet van iemand wat ‘n papwiel in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die regte lig kan veiligheid bied teen gevare in die nag!

Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Navorsing toon aan dat al minder Suid-Afrikaners kontant met hul saamdra. Ons maak al meer staat op ons debiet – en kredietkaarte met die maak van aankope. Dit kan toegeskryf word aan beide die gerief van ‘n kaart sowel as veiligheidsoorwegings. Dit maak ongelukkig ook die deur oop vir kriminele om toe te slaan op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Wanneer weet jy dit is tyd om verlof te neem by die werk?

Ons almal bereik daardie stadium waar ons weet -“Tot hier toe en nie verder!” Dit is dan wanneer ons probeer om ‘n ruskansie te neem. Maar wanneer weet ons hierdie tyd het aangebreek? ‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n video gestuur in ‘n epos met die titel “Tyd om verlof te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wanneer weet jy dit is tyd om verlof te neem by die werk?

Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

Het jy al gedink wie jy sal kontak in die geval van nood. Hierdie noodsitusies kan wees in die geval van ‘n ongeluk op die pad maar ook ‘n noodgeval by die huis of selfs ‘n mediese noodgeval. Te dikwels kom ons agter dat ons gebrek aan voorsorg en paraatheid ons duur te staan kom! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

Motoriste gewaarsku om padwaardigheid van voertuie gereeld na te gaan

‘n Ongeluk gister in Randburg kan waarskynlik toegeskryf word aan remme wat nie in ‘n behoorlike werkende toestand was nie. ‘n Bestuurder van ‘n Renault Megane het beheer verloor oor sy voertuig in Bram Fischer rylaan en deur die winkelvenster van ‘n winkel in Randburg gery. Die Matrix Road Safety Assosiasie het die eienaar van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoriste gewaarsku om padwaardigheid van voertuie gereeld na te gaan

Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Vroeër vanoggend het ‘n gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf fotos gestuur van ‘n paar reusagtige braaigeleenthede! Dit het my herinner aan ‘n storie wat ons op die Accidents Blog gedoen het verlede jaar tydens Erfenisdag en die waarskuwing aan die publiek om versigtig te wees rondom die vuur. Hierdie maand is dit ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Versekering is nie die enigste manier om jou besittings te beskerm nie!

Hoe goed beveilig jy jou besittings? Al het ons ook die beste versekering is sorgsaamheid steeds die beste om onsself te beskerm teen verlies en skade aan ons eiendom! ‘n Vriendin het vanoggend ‘n foto deurgestuur van een van ons top skole waar leerlinge hul skooltasse buite die lokaal gelaat het op ‘n wyse wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering is nie die enigste manier om jou besittings te beskerm nie!

Ontspan behoorlik met die regte versekering vir jou karavaan

“Ons almal wil ‘n huisie by die see hê…” – so lui die woorde van ‘n bekende liedjie van Koos Kombuis. Hierdie huisie hoef egter nie net van steen en beton te wees nie, maar kan selfs ‘n mobiele wooneenheid wees soos ‘n karavaan. Die afgelope week het talle Suid-Afrikaners hul weg gevind na die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ontspan behoorlik met die regte versekering vir jou karavaan

Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

Paastyd is vir baie mense ‘n tyd waarin hulle kan ontspan en ‘n welverdiende blaaskans neem ­– dikwels in die vorm van ‘n vakansie weg van die huis. Dis ongelukkig ook ‘n tyd waarin ‘n mens op hou hoede moet wees en die nodige stappe neem om te verseker jou huis is veral in dié […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars

Een van die lekker aspekte van die KKNK op Oudtshoorn is die geleentheid om ook van die Kunstenaars te ontmoet en sommer te gesels met hulle oor hul kunswerke. Nie net die bekende sangers en akteurs kry blootstelling nie, maar ook die kunstenaars in visuele en beeldende kunste. Ek het hierdie week die geleentheid benut […]

Posted on by jonckie

Comments Off on KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars