Watter Straatname in Pretoria gaan waarskynlik verander?

‘n Besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het inligting gestuur aangaande straatname wat gaan verander. In hierdie bespreking wil ons net kortliks aantoon wat hierdie moontlike veranderings mag wees. Politieke partye uit die opposisie het aangetoon dat hierdie wysigings ‘n aansienlike hoeveelheid geld gaan kos. Wat ook al die gevolge mag wees wil ons nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Watter Straatname in Pretoria gaan waarskynlik verander?

Nuwe LLumar-waarmerk verseker jy kry die ware Jakob

Getinte LLumar-veiligheidsfilm in diktes van 100 and 150 mikron word voortaan met ‘n “LLumar”-waarmerk op die filmoppervlak vervaardig. Verbruikers kan dus gerus wees dat hulle die ware Jakob ontvang. Richard Burton, ‘n direkteur van LLumar Films South Africa, sê dit het tevore gebeur dat mense onder die indruk is dat hulle LLumar koop, terwyl dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe LLumar-waarmerk verseker jy kry die ware Jakob

Watter nommer skakel jy in nood?

Het jy al oorweeg watter nommer jy sal skakel in nood? Noodsituasies kan in verskeie vorme voorkom en hetsy dit is ‘n motorongeluk, mediese noodgeval of bloot net is dat jy uit jou huis gesluit is –daar moet nommers byderhand wees wat jy kan kontak wat hulp en verligting effektief en vinnig kan verleen! Ek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Watter nommer skakel jy in nood?

Wees waaksaam selfs al bly jy in ‘n sekuriteitskompleks

Sekuriteit is vir elke huiseienaar ‘n belangrike aspek om in ag te neem. Meeste van ons is maar te bewus van die gevare van inbraak en geweldsmisdade en ons vind sekuriteit in nommers. Ons voel veiliger waar ons bly tussen ander mense en veral waar daar behoorlike sekuriteit in plek is. Dit het veroorsaak dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees waaksaam selfs al bly jy in ‘n sekuriteitskompleks

Is Jou Huis behoorlik Beveilig vir die Vakansie?

Neem jy enige stappe om te versker dat jou huis behoorlik beveilig is voordat jy elders met vakansie gaan? Ek onthou as kinders hoe ons saam met my pa gery het na die polisiekantoor om die huis “op te gee” vir hul toesig. Soos ek verstaan sou hul dan wanneer hul ry aan diens ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is Jou Huis behoorlik Beveilig vir die Vakansie?