Maak die N3 oop ter wille van voedselproduksie – VL
17
July
Die landbousektor word gekonfronteer met ‘n werklike risiko van voedselproduksie onsekerheid indien die opening van die Durban hawe en N3 nie geprioritiseer word nie. Volgens die president van die Vrystaat Landbou (VL), Francois Wilken, is die organisasie baie bekommerd oor die gevolge van die huidige onstabiliteit in KZN en Gauteng op voedselsekerheid. “Boere en landboubesighede […]