Vrystaat Landbou vra vir meer polisie taakspanne in Vrystaat
13
April
Die polisie taakspan wat na die moord op Brendin Horner in die Bethlehem Beheerkamer se bedieningsgebied saamgestel is, vergader gereeld. Dié taakspan, wat op versoek van georganiseerde landbou asook die boerderygemeenskap in die area saamgestel is en wat uit verskeie divisies van die SAPD bestaan, fokus hoofsaaklik op polisie betrokkenheid en -korrupsie in die georganiseerdheid […]