Toyota Suid-Afrika steeds markleier na 33 opeenvolgende jare!

Toyota Suid-Afrika Motors het in ’n ontspanne Desember die sleutels van nuwe rygoed aan 9 041 Toyota-klante oorhandig en sy 2012-verkoopsyfer op 121 276 afgesluit – bykans een uit elke vyf voertuie wat die afgelope jaar op plaaslike bodem verkoop is. Toyota is ingevolge die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers (NAAMSA) ook die 2012-markleier – ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika steeds markleier na 33 opeenvolgende jare!

Opgekikkerde Land Cruiser reeks beur voretoe

·         Wêreld se eerste Land Cruiser 70 produksie-dubbelkajuit nou in Suid-Afrika in petrol en diesel-gewaad ·         Vierwiel-skyfremme een van die toevoegings tot die lang lys kosmetiese en meganiese veranderings ·         Brandstoftenkgroottes styg tot tussen 130 liter en 180 liter Mense wat dit noord van die Steenbokskeerkring waag, sal sien die Toyota Land Cruiser is ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Opgekikkerde Land Cruiser reeks beur voretoe

Fotos van voertuig wat brand buite Beaufort-Wes vestig aandag op gevare op die pad!

Die Arrive Alive webwerf het ‘n e-pos ontvang van die brandende voertuig buite Beaufort -Wes die afgelope Sondag. Ons haal graag aan: “Hier is die foto’s wat ek met my kamera geneem het. Ons het op dieselfde tyd as die BMW gestop. Hy het die rook sien uitkom voor by sy kar. Ons was drie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Fotos van voertuig wat brand buite Beaufort-Wes vestig aandag op gevare op die pad!

Watter drastiese stappe meen Suid-Afrikaners is nodig om die padslagting te stop?

Met soveel sterftes op ons paaie is daar uiteenlopende menings oor wat gedoen kan word om die padslagting stop te sit. Een van die besoekers aan die Arrive Alive webwerf het sy mening gedeel rakende drastiese stappe wat hy sou wou sien. Ons deel dit graag: “1300 SLAGOFFERS en ons tel nog….. Dis ongelooflik hoe […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Watter drastiese stappe meen Suid-Afrikaners is nodig om die padslagting te stop?

Vrou beseer na voertuig rol op N1 naby die Beyers Naude afrit

‘n Vrou is beseer nadat haar voertuig die pad verlaat het en by ‘n skuinste afgerol het, op die N1 suid naby die Beyers Naude afrit. Netcare 911 paramedici het op die toneel gekom en die vrou buite haar voertuig gevind. Nadat sy behandel is op die toneel is sy na die Netcare Garden City […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou beseer na voertuig rol op N1 naby die Beyers Naude afrit

Ingeligte besluite oor versekering belangrik aan die begin van die jaar!!

Ons het allerlei voornemens so aan die begin van die jaar. Baie van hierdie voornemens en doelwitte gaan oor ons fisiese gesondheid en ons finansiële welstand. Die Desember vakansie is ‘n tyd wat ons dikwels oortree in beide hierdie areas. Ons eet en drink te veel en ons spandeer te veel geld op reis, verblyf […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ingeligte besluite oor versekering belangrik aan die begin van die jaar!!

Vermy bestuurder moegheid met behoorlike rus!!

Dit is nou maar net waar dat Suid-Afrikaners dikwels te veel eet en drink tydens die kerstyd! Dit is ongelukkig ook nie net daardie oortollige vetjies wat ons moet bang maak nie. Dit is baie belangrik dat motoriste behoorlik uitgerus die pad aandurf. Daar is geen beter voorkomende stappe teen bestuurder moegheid as behoorlike rus […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy bestuurder moegheid met behoorlike rus!!

Wees versigtig met die verbygaan van vragmotors!!

Met ‘n onlangse rit tussen Bloemfontein en Oudtshoorn sal ek erken dat meeste van die vragmotorbestuurders heel beskaafd en veilig bestuur het. Dit was veral verblydend om waar te neem hoedat baie van die vragmotors bestuur is met ligte aan. Dit kan veral toegeskryf word aan Imperial i-Pledge se ligte –aan veldtog. Meeste vragmotorbestuurders het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees versigtig met die verbygaan van vragmotors!!

Nuwe Bridgestone 4×4-reeks vir 2013

Johannesburg (18 Desember, 2012) Bridgestone Suid-Afrika se 4×4 Fundi-uitdaging sal van 2013 af as die Bridgestone 4×4-klub-uitdaging bekend staan. Hierdie aankondiging is vandag deur Daniel Barbosa, organiseerder van die uitdaging, gedoen. “Ons het besluit om die fokus van die uitdaging te verander – van individue wat hulself en sekere klubs verteenwoordig, na ’n meer regstreekse […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Bridgestone 4×4-reeks vir 2013

Fortuner 2.5 D-4D – Die Outomatiese Keuse

Al meer en meer mense besef die waarde van ’n outomatiese voertuig – niks meer gekarring nie, koppelaar trap en jouself moeg maak nog voordat jy by jou bestemming is nie. Toyota het by hierdie momentum ingespring en ’n outomatiese “intreemodel” by sy alomteenwoordige Fortuner-reeks gevoeg. Die nuwe 2.5 D-4D-outo skuif net bokant die 2.5 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Fortuner 2.5 D-4D – Die Outomatiese Keuse