Halfway Toyota Shelly Beach is die 2014-Toyota-handelaar van die Jaar

Halfway Toyota Shelly Beach het die top-erkenning vir sy skitterende vertoning in 2014 gekry en is as die 2014-Toyota-handelaar van die Jaar aangewys. Dit is nie net die eerste vir dié handelaarskap nie, maar ook ’n eerste vir die Halfway-groep. “Hierdie toekenning aan Brian Jones en sy span by Halfway Toyota Shelly Beach is ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Halfway Toyota Shelly Beach is die 2014-Toyota-handelaar van die Jaar

Toyota oorgehaal vir 2015 veldtydren- en tydrenkampioenskappe

• Leeroy Poulter/Elvene Coetzee in Toyota Yaris S2000-tydrenmotor • Giniel de Villiers sluit by Castrol Toyota-span in tweede Yaris S2000 aan • Carolyn Swan word De Villiers se navigator • Anthony Taylor/Dennis Murphy jaag in Toyota Hilux-veldtydrenvoertuig • Leeroy Poulter/Rob Howie jaag in tweede Toyota Hilux • Castrol steeds amptelike spanborg Toyota Suid-Afrika Motors het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota oorgehaal vir 2015 veldtydren- en tydrenkampioenskappe

Lexus: Die Krag van Ontwerp

Lexus het verlede jaar die LF-NX, ’n kenmerkende, kompakte kruismotor-konsepmodel wat die sluier oor die fabrikaat se moontlike mikpunt na die kruismotor-sportnutsmark gelig het, onthul. Die motor het ’n aggressiewe aansig gehad. Sy ontwerpmotief was sterk en gespierd. Maar hy was ook verfynd en atleties. Een van die ontwerpers het hom ’n “liggewig-krytvegter” genoem – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus: Die Krag van Ontwerp

Toyota wen prys as Energiemaatskappy van die Jaar

Energiedoeltreffendheid het nog altyd by Toyota Suid-Afrika Motors voorkeur geniet. Dié maatskappy se moeite is pas met sy tweede agtereenvolgende toekenning as Energiemaatskappy van die Jaar beloon. Die eerste was in 2013. Die prys is deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Energiedoeltreffendheid (SAEE) toegeken. Dié gesogte prys word by ’n jaarlikse toekenningsbanket oorhandig. Die SAEE gee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota wen prys as Energiemaatskappy van die Jaar

Stewige eerste maand vir Toyota

  Toyota oorheers plaaslike verkope Hilux los voor in bakkieverkope; 2e beste algeheel Plaaslike mark bly veerkragtig   Marksegment Jan 2014 Jan 2015 %-verandering Passasiersvoertuie 38 374 36 982 -3,6% Ligte handelsvoertuie 12 704 13 460 6% Medium handelsvoertuie 773 637 -17,6% Swaar handelsvoertuie 267 320 19,8% Ekstraswaar handelsvoertuie 765 820 7,2% Busse 65 87 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige eerste maand vir Toyota

Nuwe Honda Jazz -Deftig en Treffend

    Moderne, aantreklike stilering laat die koppe draai Groter kajuit bied klasbeste ruimte en veelsydigheid Geheel nuwe bak en onderstel is ligter en stywer Langer asafstand bevorder stabiliteit en bevoordeel ritgerief en hantering Lang lys aktiewe en passiewe veiligheidstandaarde, insluitende ses lugsakke vir alle modelle Die geheel nuwe Honda Jazz is nou in Suid-Afrika […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Honda Jazz -Deftig en Treffend

Suzuki Celerio – ‘n Ekstragroot klein motortjie

• Geheel nuwe Celerio bied klasbeste ruimte binne • Kompakte afmetings sorg vir rats, gebruiksvriendelike padgedrag • Uiters doeltreffende aandryfstelsel verseker suinige brandstofverbruik • Uiters praktiese, ruimskootse bagasieruim • SRS-lugsakke en ABS-sluitweerremme standaard op alle modelle • Nuwe geoutomatiseerde handratkas baat ekonomie en gerief Suzuki se geheel nuwe Celerio, wat vandeesmaand die gewilde Alto-miniluikrugmotor in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Suzuki Celerio – ‘n Ekstragroot klein motortjie

Suksesvolle 2015 Dakar einde vir Toyota Imperial SA Dakar Span

BUENOS AIRES – Dit is sonder twyfel die wêreld se moeilikste motorren. Deelnemers van regoor die wêreld het die legendariese 2015-Dakar-ren oor meer as 9 000 km in drie Suid-Amerikaanse lande op motorfietse en vierwiel-motorfietse en in vragmotors en doelgeboude renmotors aangedurf. Vanjaar se vreeslose Suid-Afrikaanse Toyota-renspan het die vierde keer deelgeneem, en ten spyte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Suksesvolle 2015 Dakar einde vir Toyota Imperial SA Dakar Span

Vreugde toe De Villiers / Von Zitzewitz op Dakar Podium eindig

BUENOS AIRES – Die eindpunt van die 2015-Dakar in Buenos Aires was die ene vreugde en trots ná die einde van Sneltrajek 13, die laaste van die byeenkoms, toe Giniel de Villiers van Suid-Afrika en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz, op die rostrum parkeer om hul trofee as naaswenners te ontvang. Hulle was 35 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vreugde toe De Villiers / Von Zitzewitz op Dakar Podium eindig

Toyota-Imperial-Suid-Afrika-voertuie met standvastige vertonings in voorlaaste sneltrajek

ROSARIO – Sneltrajek 12, die voorlaaste van die 2015-Dakar, was ’n uitdagende sneldeel oor 298 km wat die Dakar-brigade van die rivierdorp Termas Rio Hondo tot die stad Rosario – en die heel laaste tentkamp van die ren – geneem het. Die twee Toyota-Imperial-Suid-Afrika-voertuie het met nog ’n goeie en standvastige vertoning vorendag gekom, en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Imperial-Suid-Afrika-voertuie met standvastige vertonings in voorlaaste sneltrajek