Is dit regverdig dat vroue bestuurders minder betaal vir versekering?

‘n Bekende skrywer het eendag geskryf “Men are from Mars, Women are from Venus”. Ons verskil eenvoudig baie en ons kan ook nie die geleentheid laat verbygaan om met mekaar te skerts en hierdie verskille te beklemtoon nie. Bogenoemde vraag word dikwels in ‘n gewysigde vorm gestel, naamlik – Wie is die beste bestuurders –mans […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is dit regverdig dat vroue bestuurders minder betaal vir versekering?

Moet ons verwys na botsings of ongelukke?

Ek het gister die voorreg gehad om ‘n paar minute lugtyd te geniet in gesprek met Amore Bekker van Radio Sonder Grense. Dit is nou 8 jaar gelede dat ons begin het met die ontwikkeling van die Arrive Alive webstuiste en die die poging om groter bewustheid te skep oor padveiligheid. Die dodetal op Suid-Afrikaanse […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moet ons verwys na botsings of ongelukke?

Is jou motor verseker teen die korrekte markwaarde?

Baie versekere motoreienaars maak die fout om nie ‘n oog te hou oor die bedrag waarvoor hul voertuig verseker is nie. Nadat die voertuig aangekoop word verseker hul bloot die voertuig vir daardie bedrag en geen aanpassing word daarna gedoen nie! Waarom is dit belangrik om die markwaarde van die voertuig aan te pas by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is jou motor verseker teen die korrekte markwaarde?