Sluit die omskrywing van ‘n goedere voertuig ook die voorspanmotor in?

Vraag: Ek het n Volvo perd wat omtrent  8.5ton weeg, op sigself kan die ding geen vrag dra nie, is dus nie n goederevoertuig nie, alleenlik wanneer hy n sleepwa trek word hy n goederevoertuig of hoe? Moet die perd op sigself nou n teken van 100kmh agterop sy kajuit vertoon? Nou as die perd […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sluit die omskrywing van ‘n goedere voertuig ook die voorspanmotor in?

Wat is die regte waarskuwingsteken vir spoed op swaar vragmotors?

Vraag: Ek soek n bietjie hulp asseblief. Daar blyk n verskil te wees tussen AARTO en ander verkeersowerhede aangaande die maksimum spoed van swaar voertuie, swaarder dan 3500kgs. Aarto se dat ENIGE voertuig swaarder dan 3500kgs sal n teken vertoon met 80kmh op die agterkant van die voertuig. Wanneer n swaarvoertuig soos n perd en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die regte waarskuwingsteken vir spoed op swaar vragmotors?

Vragmotor rol met bourommel by Oudtshoorn stortingsterrein

‘n Vagmotor wat bourommel na die Oudtshoorn stortingsterrein vervoer, het vanoggend by die ingang na die stortingsterrein omgeslaan. Die bestuurder is ongedeerd. Die passasier is hospitaal toe met ligte beserings. Volgens die bestuurder en omstanders het die vragmotor stadig gedraai toe die swaar vrag hom omtrek. Die maatskappy vervoer die afgelope twee weke bourommel vanaf […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vragmotor rol met bourommel by Oudtshoorn stortingsterrein

Noue ontkoming in ongeluk naby Waboomskraal, Oudtshoorn

Vier volwassenes en ‘n kind was gelukkig om bykans ongedeerd weg te stap na ‘n botsing by Waboomskraal waarin vier voertuie beskadig is. ‘n Bekende sakeman van Oudtshoorn, Sias van Greunen, sy vrou, Lizette, en hulle kleindogter Annandie was Vrydagoggend omstreeks 09:30 na die George-lughawe onderweg toe ‘n aankomende bakkie ‘n voertuig verbysteek en reg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming in ongeluk naby Waboomskraal, Oudtshoorn

Wat is die lengte en wydte spesifikasies waaraan my trekker moet voldoen om op openbare pad te kan ry?

Vraag: Ons het ‘n John Deere 4630 Spuittrekker wat van een plaas na ‘n ander plaas moet beweeg so 50km uit mekaar. Tussen die plase is ‘n dorp waar die verkeersdepartement alewig sit en elkeen het ‘n eie siening oor die trekker. Een sê hy is te lank / ander sê hy is te breed […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die lengte en wydte spesifikasies waaraan my trekker moet voldoen om op openbare pad te kan ry?

2 Rowers dood en nog 2 beseer in jaagtog en skietgeveg met polisie

Twee gewapende rowers is dood en twee is beseer na hulle verlede Vrydag in ‘n skietgeveg met die polisie betrokke was. Volgens kapt Malcolm Pojie, Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het die vyf mans na bewering ‘n winkel in Van Wyksdorp met wapens beroof. “Drie mans het met wapens die winkel binne gekom en ‘n 24-jarige vrou en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 2 Rowers dood en nog 2 beseer in jaagtog en skietgeveg met polisie

Voertuig rol tussen Oudtshoorn en De Rust

Die omstandighede van ‘n botsing vroeër vanoggend op die De Rust-pad, waar een voertuig gerol het, is onbekend. Twee voertuie, ‘n Opel en ‘n Hyundai, was vanoggend in De Rust se rigting onderweg toe die ongeluk gebeur het. Beide voertuie het die pad verlaat en die Opel het gerol. Met die aankoms van die Oudtshoorn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Voertuig rol tussen Oudtshoorn en De Rust

Wedersydse respek nodig wanneer motoriste en fietsryers die pad deel!

Dit is uiters kommerwekkend om waar te neem dat daar in 2016 451 fietsryers gesterf het op Suid-Afrikaanse paaie. Dit is ‘n skerp toename vanaf die 320 fietsryer sterftes in 2015. Dit is duidelik dat Suid Afrikaners sukkel om die nodige geduld aan die dag te le wanneer hierdie padgebruikers die paaie deel. Veiligheid is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wedersydse respek nodig wanneer motoriste en fietsryers die pad deel!

Passasiers vlug van ongelukstoneel met krat bier

Minute nadat die bestuurder van ‘n Jetta in ‘n muur vasgery het, het hy en sy passasiers in ‘n ander voertuig van die toneel gevlug. Volgens ooggetuies wat nader gehardloop het, het die insittendes nie seergekry nie. Hulle het glo ‘n krat met bier uit die Jetta oorgelaai in ‘n wit Golf wat agter hulle […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Passasiers vlug van ongelukstoneel met krat bier

5 Sterf in trompopbotsing op N2, Stilbaai

Vyf mense is vanoggend dood in ‘n trompopbotsing tussen twee motors naby die Stilbaai-afdraai op die N2. Dit blyk of vier van die insittendes in die een motor verkool het, en ‘n passasier in die tweede voertuig, ‘n Tata-motor, oorlede is. Die bestuurder van die Tata-motor is in die hospitaal opgeneem. Die N2 is oop […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 5 Sterf in trompopbotsing op N2, Stilbaai