Rus is die beste versekering teen bestuurder moegheid!

Dit wil voorkom asof moegheid onder bestuurders een van die vernaamste oorsake was van padsterftes gedurende Desember 2011.  Statistieke oor ongelukke toon aan dat dit veral die bestuurders van minibus taxis was wat dikwels die onverskillige bestuurders was deur te bestuur wanneer hul nie meer oor die nodige konsentrasie op die pad beskik nie! Hierdie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Rus is die beste versekering teen bestuurder moegheid!

Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers

Hoe veilig word jy beskerm deur jou voorruit wanneer jy op die pad gaan? Die behoorlike vervaardiging en korrekte installering van motors se voorruite speel ‘n deurslaggewende rol om die passasiers te beveilig. Minderwaardige windskerms hou nie die passasiers binne in die voertuig en ander voorwerpe daarbuite in die geval van ‘n ongeluk nie. Die insittendes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers

Is Jou Huis behoorlik Beveilig vir die Vakansie?

Neem jy enige stappe om te versker dat jou huis behoorlik beveilig is voordat jy elders met vakansie gaan? Ek onthou as kinders hoe ons saam met my pa gery het na die polisiekantoor om die huis “op te gee” vir hul toesig. Soos ek verstaan sou hul dan wanneer hul ry aan diens ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is Jou Huis behoorlik Beveilig vir die Vakansie?