Nuwe bekostigbare Toyota Corolla Quest skep splinternuwe voertuig-segment

Toyota Suid-Afrika Motors het kort op die hakke van die nuwe 11e generasie Corolla die bekendstelling van die Corolla Quest, ’n fieterjasievrye, sinvolle, ruim en – les bes – bekostigbare gesinsmotor, aangekondig. Dié nuweling is oorgehaal om die motorweergawe van die jakkals in die hoenderhok los te laat deur ’n splinternuwe sub-C-segment te skep. (Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe bekostigbare Toyota Corolla Quest skep splinternuwe voertuig-segment

Padsterftes is geen barometer vir die risiko van skade en noodsaaklikheid van motorversekering nie!

Daar is maar net niks slegter as om skade te lei en te besef dat jy self al daardie skade moet dra nie! In Suid-Afrika met ongeveer 15,000 padsteftes elke jaar is dit verbysterend dat daar nog voertuigeienaars is wat dit op die paaie waag sonder versekering! ‘n Belangrike aspek om in ag te neem […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padsterftes is geen barometer vir die risiko van skade en noodsaaklikheid van motorversekering nie!

Toyota steeds markleier midde stadige verkope in April

    Voertuigverkope kwyn weens vakansiedae in April Onderliggende ekonomiese druk bly teenwoordig Toyota gekroon as wêreld se topverkoper-handelsnaam   Marksegment  April 2013 April 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 34 496 30 848 -10,6% Ligte handelsvoertuie 14 458 12 796 -11,5% Medium handelsvoertuie 906 795 -12,3% Swaar handelsvoertuie 406 404 -0,5% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 135 1 091 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota steeds markleier midde stadige verkope in April

Toyota streef na groter bekostigbaarheid …Nuwe Quest skep splinternuwe voertuig-segment

Toyota Suid-Afrika Motors het kort op die hakke van die nuwe 11e generasie Corolla die bekendstelling van die Corolla Quest, ’n fieterjasievrye, sinvolle, ruim en – les bes – bekostigbare gesinsmotor, aangekondig. Dié nuweling is oorgehaal om die motorweergawe van die jakkals in die hoenderhok los te laat deur ’n splinternuwe sub-C-segment te skep. (Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota streef na groter bekostigbaarheid …Nuwe Quest skep splinternuwe voertuig-segment

Rapporteer gevaarlike situasies op die pad!

Die Arrive Alive website het ‘n e-pos ontvang van ‘n gereelde besoeker met ‘n versoek om aandag te gee aan ‘n gevaarlike situasie op die pad: “Ek het laas keer paaie by die Olivandsfontein en Ou Pretoria rylaan in Midrand geraporteer ten opsigte van veiligheid en daar was daraan aandag gegee. Baie dankie daarvoor. Nog […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Rapporteer gevaarlike situasies op die pad!

Toyota vertoon goed in staande mark

  Groei in verkope vertraag midde ekonomiese druk Uitvoerverkope sal na verwagting in 2e kwartaal van 2014 begin styg Toyotaverwag verdere volumegroei uit nuwemodelbekendstellings in nuwe kwartaal Marksegment Maart 2013 Maart 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 37 612 36 798 -2,2% Ligte handelsvoertuie 15 289 15 848 +3,7% Medium handelsvoertuie 1 008 1 005 -0,3% Swaar handelsvoertuie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota vertoon goed in staande mark

Dra altyd al die beskermende toerusting op die motorfiets!!

Soos wat die petrolprys die hoogte inskiet en die paaie gedeel word met al meer motorfietse  raak dit ook meer belangrik om te beklemtoon hoe motorfietsryers hulself kan beveilig!  Die heel belangrikste is om te let op die beginsel wat in Engels bekend staan as ATGATT -All The Gear All The Time!! In Afrikaans sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dra altyd al die beskermende toerusting op die motorfiets!!

Lexus onthul meer dinamiese CT 200h met nuwe voorkoms

  –          Stylvolle herontwerp – alles wat jy nodig het in een enkele model –          Strukturele verbeterings om rompstewigheid en NVH-eienskappe te verbeter –          Veringveranderinge om rit en hantering te verbeter Lexus het pas sy nuwe CT 200h met ’n nuwe voorkoms sowel as nuwe stilering, verbeterde rompsamestelling, hersiene vering en nuwe toerusting onthul. ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus onthul meer dinamiese CT 200h met nuwe voorkoms

Toyota brei RAV 4-Reeks uit

2014 Toyota RAV4 2.2 D VX   Gewilde 2,2ℓ-D-4D-enjin nou in VX met outo-ratkas beskikbaar Nuwe 18”-allooiwiele vir die 2.5 VX Nuwe multimedia-stelsel vir al die modelle Toyotase gewilde RAV4 sal sy posisie in die hartjie van die middelgrootte-sportnutsmark met die bekendstelling van ’n splinternuwe model en opgekikkerde toerusting versterk. Kopers wat Toyota se doeltreffende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota brei RAV 4-Reeks uit

Lexus is een om dop te hou… só sê die motortydskrif CAR

Lexus is as ’n “maatskappy wat dopgehou moet word” in die motortydskrif CAR Magazine se gesogte jaarlikse 2014-motortoekennings aangewys, wat erkenning aan uitstaande motorvoertuig-vernuf  gee. Die geselligheid is vandeesweek by Campus in Fourways gehou. CAR se redakteur, Steve Smith, sê Lexus is besig om ’n revolusie te beleef. “Dit het met die GS begin, momentum […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus is een om dop te hou… só sê die motortydskrif CAR