Die selfvertroue van diewe maak voertuigversekering ‘n noodsaaklikheid!!

Die media het die afgelope week heelwat blootstelling gebied aan die misdaad voertuigdiefstal. Verlede week het ons die waarskuwing gevind aan motoriste om versigtig te wees wanneer hul die motor sluit met immobiliseerders. Daar is heelwat voertuie gesteel in die Johannesburg omgewing deur diewe wat ander immobiliseerders gebruik om die seine te verwring en die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die selfvertroue van diewe maak voertuigversekering ‘n noodsaaklikheid!!

Wees bedag op die gevare wanneer jy kinders in jou voertuig toesluit!

Nadat paramedici van ER24 ambulansdiens ʼn waarskuwing aan die publiek uitgereik het oor ernstige mediese risiko’s wanneer kinders en diere in ʼn voertuig wat in die son staan, gelaat word, het eNews kanaal se joernalis Serusha Govender besluit om die stelling te toets. Op 10 Januarie 2012 het sy saam met ER 24 paramedici ʼn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees bedag op die gevare wanneer jy kinders in jou voertuig toesluit!

Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?

Gisteraand tydens ‘n advertensie op televisie het ‘n bekende versekeringsmaatskappy vir vroue bestuurders ‘n “trip monitor” voordeel adverteer. Dit is nie net versekeringsmaatskappye wat hierdie bystandsvoordeel aanbied nie, en ek het besluit om by my vriende van CrisisOnCall aan te klop en bietjie te verneem wat reismonitering behels en om dit te verduidelik aan die hand […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is reismonitering en hoe kan dit my help in ‘n noodsituasie?

Waar kan ek roekelose bestuur rapporteer?

Die Minster Van Vervoer het vroeër vandag weer versoek dat alle Suid-Afrikaners hul verbind tot padveiligheid. Ons kan bloot nie maar net verwag dat verkeersbeamptes orals teenwoordig kan wees en alle oortreders sal beboet of van die paaie verwyder nie. Dit is skrikwekkend om te verneem dat meer as 13,000 arrestasies uitgevoer is vir oortredings […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waar kan ek roekelose bestuur rapporteer?

Rus is die beste versekering teen bestuurder moegheid!

Dit wil voorkom asof moegheid onder bestuurders een van die vernaamste oorsake was van padsterftes gedurende Desember 2011.  Statistieke oor ongelukke toon aan dat dit veral die bestuurders van minibus taxis was wat dikwels die onverskillige bestuurders was deur te bestuur wanneer hul nie meer oor die nodige konsentrasie op die pad beskik nie! Hierdie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Rus is die beste versekering teen bestuurder moegheid!

Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers

Hoe veilig word jy beskerm deur jou voorruit wanneer jy op die pad gaan? Die behoorlike vervaardiging en korrekte installering van motors se voorruite speel ‘n deurslaggewende rol om die passasiers te beveilig. Minderwaardige windskerms hou nie die passasiers binne in die voertuig en ander voorwerpe daarbuite in die geval van ‘n ongeluk nie. Die insittendes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers