Kommer oor toename in motorfietsongelukke

Die ontwikkeling van die Arrive Alive webtuiste sluit in die verspreiding van nuus op ander webwerwe en blogs oor ongelukke landwyd en ook skakels na wenke wat kan help om hierdie ongelukke te voorkom. ER24 stuur daagliks nuus oor verskeie van hierdie ongelukke na die webtuiste en ons versprei dit verder na die blogs by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor toename in motorfietsongelukke

Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Vroeër vanoggend het ‘n gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf fotos gestuur van ‘n paar reusagtige braaigeleenthede! Dit het my herinner aan ‘n storie wat ons op die Accidents Blog gedoen het verlede jaar tydens Erfenisdag en die waarskuwing aan die publiek om versigtig te wees rondom die vuur. Hierdie maand is dit ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Direkte Versekeraars kan baat by die soeke na goedkoper motorversekering

Dit raak uiters duur om op die pad te gaan en stygende vervoerkostes is besig om ons besteebare inkomste onder druk te plaas. Suid-Afrikaners word genoodsaak om hul rande en sente mooi om te draai en voortdurend te kyk waar hul kan bespaar. My kollega by die werk het juis vanoggend genoem dat hy sy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Direkte Versekeraars kan baat by die soeke na goedkoper motorversekering

Versekering is nie die enigste manier om jou besittings te beskerm nie!

Hoe goed beveilig jy jou besittings? Al het ons ook die beste versekering is sorgsaamheid steeds die beste om onsself te beskerm teen verlies en skade aan ons eiendom! ‘n Vriendin het vanoggend ‘n foto deurgestuur van een van ons top skole waar leerlinge hul skooltasse buite die lokaal gelaat het op ‘n wyse wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering is nie die enigste manier om jou besittings te beskerm nie!

Moet nooit dink jy het al die risiko’s vir padveiligheid gesien nie!!

‘n Besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het vanoggend ‘n epos gestuur met die titel “Nou het ek alles gesien”!! Soms is daar net nie genoeg woorde om die gedrag van padgebruikers behoorlik op te som nie! Hierdie is miskien ‘n waardevolle samevatting van een van die belangrikste redes waarom ons nie sonder motorversekering dit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moet nooit dink jy het al die risiko’s vir padveiligheid gesien nie!!

Wenke om te ontsnap na veiligheid wanneer die voertuig aan die brand slaan!

Seker die grootste vrees vir meeste motoriste is nie die moontlikheid van ‘n ongeluk nie, maar wel om te verbrand binne die voertuig. Die afgelope paar jaar het al meer besoekers aan die Arrive Alive webwerf hul kommer uitgespreek oor voertuie wat aan die brand slaan in ongelukke en talle wou uitvind of dit moontlik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wenke om te ontsnap na veiligheid wanneer die voertuig aan die brand slaan!

Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!

Op die Arrive Alive webtuiste gee ons ook aandag aan die veiligheid van die mees weerlose padgebruikers. Hieronder tel ook ons fietsryers en voetgangers. Ons gee gereeld wenke aan hierdie padgebruikers om ongelukke te voorkom. Met die skerp stygende petrolpryse is dit nie net die fietsry entoesias wat op die paaie gaan nie, maar ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Laat genoeg spasie om botsings met fietryers te voorkom!

Ontspan behoorlik met die regte versekering vir jou karavaan

“Ons almal wil ‘n huisie by die see hê…” – so lui die woorde van ‘n bekende liedjie van Koos Kombuis. Hierdie huisie hoef egter nie net van steen en beton te wees nie, maar kan selfs ‘n mobiele wooneenheid wees soos ‘n karavaan. Die afgelope week het talle Suid-Afrikaners hul weg gevind na die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ontspan behoorlik met die regte versekering vir jou karavaan

Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

Paastyd is vir baie mense ‘n tyd waarin hulle kan ontspan en ‘n welverdiende blaaskans neem ­– dikwels in die vorm van ‘n vakansie weg van die huis. Dis ongelukkig ook ‘n tyd waarin ‘n mens op hou hoede moet wees en die nodige stappe neem om te verseker jou huis is veral in dié […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beskerm jou huis en huisinhoud hierdie Paasfees!

KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars

Een van die lekker aspekte van die KKNK op Oudtshoorn is die geleentheid om ook van die Kunstenaars te ontmoet en sommer te gesels met hulle oor hul kunswerke. Nie net die bekende sangers en akteurs kry blootstelling nie, maar ook die kunstenaars in visuele en beeldende kunste. Ek het hierdie week die geleentheid benut […]

Posted on by jonckie

Comments Off on KKNK bied geleentheid vir gesprek met Kunstenaars