Bridgestone gee vyf beste bandewenke vir vakansie

Johannesburg (10 Desember, 2012) Die bandevervaardiger Bridgestone het sy vyf beste bandwenke om bandeprobleme hierdie vakansie te voorkom aangekondig, en die goeie nuus is dat bande-ondersoeke maklik binne bereik van die gemiddelde motoris is. “Goeie bande-instandhouding is ’n geval van weet wanneer om dit na te gaan,” het Mandy Lovell, Bridgestone se skakelbestuurder, gesê. “Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone gee vyf beste bandewenke vir vakansie

Toyota Suid-Afrika Motors smee kragte om veilige taxis te bevorder

Middelburg – Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het vandag sy steun toegesê aan die nasionale Hlokomela-padveiligheidsveldtog wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-vereniging (Santaco) begin is en bedryf word. “Operasie Hlokomela is as Santaco-inisiatief daargestel om die veiligheid van die miljoene passasiers wat ons daagliks vervoer, te verseker. Ons het die veldtog vanjaar uitgebrei om Paasnaweek ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika Motors smee kragte om veilige taxis te bevorder

Bespaar brandstof dié Desember met doeltreffende bestuurstyl

Goeie nuus vir verbruikers is sommige ekonome se verwagting dat die brandstofprys in Desember verlaag gaan word. Dawie Roodt, hoofekonoom by die Efficient-groep, voorspel die brandstofprys kan met tot 40c per liter verlaag word na aanleiding van die verlaging in die internasionale olieprys die laaste paar weke. Maar dié verlaging gaan nie veel doen om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bespaar brandstof dié Desember met doeltreffende bestuurstyl

Verkope van nuwe voertuie bly op koers in November

Verkope van nuwe voertuie het in November ná ’n lewendige Oktober ietwat verslap en op altesaam 53 134 nuwe voertuie te staan gekom. Dit is 8,1% laer as die baie sterk vorige maand, maar is steeds beduidend beter (7,3%) as die ooreenstemmende maand in 2011. “Die kern-markaanwysers is nog in November teenwoordig,” sê Dr. Johan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verkope van nuwe voertuie bly op koers in November

Bridgestone bekommerd oor Kaapse bandepeiling

Johannesburg (3 Desember, 2012) Bridgestone Suid-Afrika se projek vir bandepeilings vir 2012 het met die laaste peiling vir die jaar, wat in November in die parkeerterrein van Pick and Pay se Ottery-tak naby Kaapstad gedoen is, afgesluit. Altesaam 1 220 bande aan 305 voertuie se toestand, loopvlakdiepte en banddruk is nagegaan. Elke band is net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone bekommerd oor Kaapse bandepeiling

Die lewe is te kort vir padwoede!!

Soms moet ons diep asemhaal, mooi nadink en eers dan optree. Dit is veral die geval wanneer ander bestuurders ons woedend maak op die pad! Ek het gister weer bestuur saam met ‘n goeie vriend wat sukkel om homself te beheer wanneer hy voel dat ‘n ander bestuurder hom verontrief. Ons voel dikwels veilig in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die lewe is te kort vir padwoede!!

Hoe belangrik in jou straatadres in ‘n noodgeval?

Jou bankpinnommer moet altyd veilig bewaar word en moet geheim gehou word..  Maar wat van jou straatadres?  Is jou huis dalk so moeilik bereikbaar soos ‘n kampplek in Mosambiek ? Weet jy of gaste sukkel om jou huis te kry, die posman nie weet waar die posbus is nie en of die apteek jou medisyne […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik in jou straatadres in ‘n noodgeval?

Het jy ‘n ontruimingsplan vir ‘n noodgeval tuis?

Dit gebeur mos nie met ons nie – waarom dan nou ʼn ontruimingsplan.? … totdat dit te laat is! In Suid-Afrika woon ons in mensgemaakte tronke – om die skelms uit te hou. Maar intussen hou diè noodmaatreëls, wat ons teen die boewe moet beskerm, weer binne-in. So moeilik as wat dit vir ‘n skelm […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het jy ‘n ontruimingsplan vir ‘n noodgeval tuis?

Versigtige bestuur die beste manier om jou versekeringseise te beperk!

Die afgelope week het ons wenke vir veilige bestuur vir die komende feesseisoen saamgestel. Dit is onrusstellend hoe baie ongelukke daar elke dag op die paaie voorkom sonder dat daar enige duidelike nuwe rede daarvoor bestaan. Dit is nou maar so dat ons betaal vir die sondes van die verlede – en dit sluit in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versigtige bestuur die beste manier om jou versekeringseise te beperk!

Soms verdien roekelose bestuurders die skade wat hulle toekom!

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n video gestuur wat gedeel moet word met ons lesers! Dit gebeur so baie dat ons gefrustreerd raak met roekelose bestuurders wat hul nie steur aan die padreëls nie en in die proses die wetsgehoorsame bestuurders verontrief. Ons kry dit veral baie waar hierdie bestuurders voor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soms verdien roekelose bestuurders die skade wat hulle toekom!