Kommer oor swaar vragmotorverkeer in Lydenburg area
6
March
Die Arrive Alive webwerf het ‘n e-pos ontvang waarin motoriste kommer uitspreek oor die swaar vragmotorverkeer in die bergpasse naby Lydenburg: “Goeie dag! Ons hier in Lydenburg het n Groot probleem met al die trokke wat deesdae op die pass ry! Hulle ry ons paaie eerstens stukkend en dan is hulle BAIE onverskillig. Ek het […]